Giraffe Studio
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kiewiet-laan 3717, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
- Vanaf R990 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Giraffe Studio is 'n stylvolle en moderne selfsorgwoonstel vir 2 gaste langs die hoofhuis in Marlothpark. Marlothpark is 'n wildbewarea wat aan die wêreldbekende Krugerwildtuin grens.
Die slaapkamer het lugversorging, 'n dubbelbed en 'n privaat badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is met 'n tweeplaatgasstoof, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Die oopplan-leefarea het gemaklike sitplek en lei deur 'n glasskuifdeur na 'n balkon met sitplek. Gaste word met honderde wilde voëlspesies omring en sebras, kameelperde, koedoes en wildebeeste besoek gereeld die eenheid.
Gratis WiFi is beskikbaar en water- en kragonderbrekings sal nie 'n probleem wees nie, want daar is 'n groot Jojo-wateropgaartenk, 'n omsetter en batterye. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Alle linne, eetgerei en breekware word voorsien.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Wildritte
- Wildkyk
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Mikrogolfoond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
5/5
Brad & Dee Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 2
Resensies 6
Op LekkeSlaap 11 maande
Ligging
- Kiewiet-laan 3717, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
- Gaste dink Giraffe Studio het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Marlothpark Nasionale Krugerwildtuin Suid Mpumalanga
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kiewiet-laan 3717, Marlothpark, 1321, Mpumalanga