Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Gizelle

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Bruggen-straat 10, Soneike, Kuilsriver, 7580, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R550 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Gizelle is 'n selfsorgwoonstel met 'n aparte ingang wat deel van die eienaar se perseel vorm. Dié woonstel is in 'n woonbuurt van Soneike in Kuilsrivier geleë en is minder as 1 km vanaf Kuilsriver Medi-Clinic Hospitaal en 1,5 km vanaf die Soneike Mall.

Dié woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer, 'n kombuis en 'n leefarea. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuisie is met 'n yskas, induksieplaat, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die toonbank dien ook as 'n etenstafel met stoele. Die kombuis lei verder na die sitarea met 'n rusbank, stoel en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi is beskikbaar. Die skuifdeure lei na die onderdakparkeerplek en die tuin.

Kaapstad Internasionale Lughawe is sowat 20 km vanaf die woonstel en dit is ook naby Stellenbosch en wonderlike strande. Die Zevenwacht-wynplaas is sowat 6 km ver.

Slaapplek

’n Bespreking by Gizelle sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Frans

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 3 resensies vir Gizelle
Netheid
4.7/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • Van Bruggen-straat 10, Soneike, Kuilsriver, 7580, Wes-Kaap
  • Gaste dink Gizelle het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Bruggen-straat 10, Soneike, Kuilsriver, 7580, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb8f11f32a72f9ce3a46ebd3cf6c3c2b6253e640bbf9574c7c66f16a585b44b728d8d2c8671fbcc880f6afc715ff62738f600?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 10 Van Bruggen Street Soneike 7580 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.9141034 18.6797609