Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Glen Aden

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.9/5

Annelie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 4 resensies vir Glen Aden
Netheid
4.5/5
Diens
4.3/5
Ligging
3.8/5
Veiligheid
3.5/5
Waarde vir geld
3.8/5
Marius S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Marius S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die eenheid is ver uit Dullstroom en die water is ongelooflik vuil, ons kon nie bad nie en die krag is ook nie voldoende nie. Die kragopwekker moet aangesit word met die gebruik van bv. 'n haardroër en die kragopwekker se battery werk nie, so jy moet hom soos 'n grasmasjien pluk en dan kry om te loop.

As jy stilte soek dan is die plek en die pad ook baie lelik. Ek kan nie dink dat jy die pad kan ry sonder 'n 4x4 of 'n hoër voertuig nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nic W - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nic W
Gesin met tieners

Nice unit.

Nice unit, but the upstairs floor needs work as it's loose and people downstairs can't sleep with the noise. Other than that great stay. We saved a newborn cow in the dam and then in the mud, so was an adventure.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ruan L - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ruan L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklik en rustig.

Glen Aden is naby genoeg aan die R540-pad wat dit baie gerieflik maak (behalwe vir die potholes op die R540) maar diep genoeg tussen die koppies in om jou die wonderlikste, rustige omgewing te gee. Sal definitief weer gaan, maar dan my honde saamvat wat nie kon saam nie omdat ons by 'n troue was.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dune S - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dune S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike verblyf.

Ons het vreeslik lekker gebly by Glen Aden, diens was ongelooflik en netheid was puik. Biae dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Glen Aden se terugvoer

Ek is bly julle het dit geniet! Hoop om julle weer te sien!

Glen Aden
Vanaf
R1 568
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 568
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 568
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Weimershoek Plaas 81, Langs die R540, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf4e9a48fc7b3a8a884ba0e8fe5362c611618666d2dfaeccd4c72b7127d53fec7528203948463ec89e6ccfc0c3ed8c01b33ba?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 568 per nag, vir 2 mense 4 5 1 4 Weimershoek Farm 81 Off the R540 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.260253960266 30.245293665012
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem