Glen Aden
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.9/5
Annelie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Jaar gelys 2
Opsomming van Resensie
Marius S - Okt 2023
Algehele gradering
Die eenheid is ver uit Dullstroom en die water is ongelooflik vuil, ons kon nie bad nie en die krag is ook nie voldoende nie. Die kragopwekker moet aangesit word met die gebruik van bv. 'n haardroër en die kragopwekker se battery werk nie, so jy moet hom soos 'n grasmasjien pluk en dan kry om te loop.
Nic W - Sep 2023
Algehele gradering
Nice unit.
Ruan L - Apr 2023
Algehele gradering
Gemaklik en rustig.
Dune S - Feb 2022
Algehele gradering
Wonderlike verblyf.
Glen Aden se terugvoer
Ek is bly julle het dit geniet! Hoop om julle weer te sien!
- Kapasiteit: 16 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Weimershoek Plaas 81, Langs die R540, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom