Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Glen Beach Villas

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strathmore-straat 1, Kampsbaai, 8001, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R7 600 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Glen Beach Villas bied selfsorgverblyf in Kampsbaai aan Kaapstad se Atlantiese-kusgebied.

Verblyf word in 3 villas gebied wat elkeen uniek versier en gemeubileer is. Elke villa word daagliks skoongemaak en het 'n ten volle toegeruste kombuis en 'n oopplan-leefarea. Beddegoed, bad- en strandhanddoeke word voorsien.

Aan die suidekant bied dié villas uitsigte oor Kampsbaai se strande en die pragtige Bakovenbaai en aan die westekant oor die Atlantiese Oseaan en die horison. Glen Beach Villas skuil aan die noordekant in die voorheuwels van die majestueuse Leeukop.

Kamer-opset

Kapasiteit: 10 Aantal kamers: 5 Aantal badkamers: 4
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet
Badkamer 3
En-suite  - Slaapkamer 3
Stort, Toilet
Badkamer 4

Stort, Toilet

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 1 resensie vir Glen Beach Villas
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.9/5

Mary-Louise Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 2

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Strathmore-straat 1, Kampsbaai, 8001, Wes-Kaap
  • Gaste dink Glen Beach Villas het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R7 600
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R7 600
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strathmore-straat 1, Kampsbaai, 8001, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA653ff7ab8c7cb531970f85b3b0c066f305a2a20ac7e39e58cc98ad555473d7483ddec83f5916018334ad9d071034f61c8d15?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R7 600 per nag (plek vir 10) 1 5 1 5 1 Strathmore Road Camps Bay 8001 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.946847098996 18.379167039881
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem