Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Glen Beach Villa 1

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strathmore-straat 1, Kampsbaai, 8001, Wes-Kaap
  • Vanaf R7 600 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Glen Beach Villa 1 bied selfsorgverblyf in Kampsbaai. Dit is ideaal vir 'n gesinswegbreek of vir 'n groep vriende wat langs Kaapstad se Atlantiese kus wil vakansie hou.

Die villa bied slaapplek aan 10 gaste en beskik oor 5 slaapkamers en 4 badkamers. Die hoofsuite het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die tweede en derde slaapkamer het elk 'n dubbelbed en 'n en suite-stort. Die ander 2 slaapkamers het elk 2 enkelbeddens en gaste deel die vierde badkamer met 'n stort. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea het lugversorging en 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, koffiemasjien, skottelgoedwasser, eetgerei, breekware en 'n toonbank met stoele toegerus is. Dit lei na die etenstafel met oorgenoeg sitplek. Die sitarea het sitplek en 'n platskerm-TV met DStv. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die leefarea lei na die balkon met sitplek en 'n see-uitsig. Veilige parkeerplek op die perseel is beskikbaar en die verblyf is stapafstand vanaf Kampsbaai se strand. Die villa het 'n privaat ingang van die ander verblyf wat op die perseel verhuur word.

Kamer-opset

Kapasiteit: 10 Aantal kamers: 5 Aantal badkamers: 4
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet
Badkamer 3
En-suite  - Slaapkamer 3
Stort, Toilet
Badkamer 4

Stort, Toilet

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 1 resensie vir Glen Beach Villa 1
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.9/5

Mary-Louise Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 2

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Strathmore-straat 1, Kampsbaai, 8001, Wes-Kaap
  • Gaste dink Glen Beach Villa 1 het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R7 600
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R7 600
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strathmore-straat 1, Kampsbaai, 8001, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA653ff7ab8c7cb531970f85b3b0c066f305a2a20ac7e39e58cc98ad555473d7483ddec83f5916018334ad9d071034f61c8d15?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R7 600 per nag (plek vir 10) 1 5 1 5 1 Strathmore Road Camps Bay 8001 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.946847098996 18.379167039881
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem