Glen House
- Kapasiteit: 10 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Tuna 375, Lake Brentonk, Knysna, 6570, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R750 per nag (vir 2 persone)
Beskrywing
Glen House is in een van die skaars wildbewaringsgebiede in woonbuurte, hierdie tipe gebiede is besig om uit te sterf. Hier kan gaste langs die strandmeer stap en kyk hoe die inwoners die bosbokke voer. Hulle kom so naby dat gaste aan hulle kan raak.
In die aand is gaste dalk gelukkig genoeg om die bosvarke te sien wat deur die dorpie skarrel en dalk 'n ystervark of twee ontmoet. Indien gaste op soek is na stilte en rustigheid, kan jy maar gerus by Glen House gaan kuier.
Daar is 4 gerieflike eenhede om van te kies - elkeen het slaapplek vir 4 gaste. Die eenhede het elk 'n klein kombuisie met koffie- en teemaakgeriewe en 'n TV met M-Net. Daar is ook WiFi. Twee van die eenhede het toegang tot die tuin, terwyl die ander twee eenhede balkonne het. Al die eenhede het braaigeriewe. Daar is parkeerplek in die skaduwee. Klein troeteldiere is welkom indien vooraf gereël.
Beurtkrag beïnvloed nie die huis nie. Ligte, TV en WiFi is altyd aan.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Tuna 375, Lake Brentonk, Knysna, 6570, Wes-Kaap
- Gaste dink Glen House het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Lake Brenton Knysna Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 10 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Tuna 375, Lake Brentonk, Knysna, 6570, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom