Glen Maine Suites
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Alcade-straat 23, Lynnwood Glen, 0081, Gauteng
- Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Glen Maine Suites is in die rustige en veilige woonbuurt, Lynnwood Glen, geleë en bied selfsorgverblyf naby die skilderagtige Strubendam-voëlreservaat en 'n verskeidenheid geriewe.
Verblys is beskikbaar in 3 pragtig ingerigte woonstelle met en suite-badkamers. Die sonkrag-aangedrewe eenhede het gemaklike beddens, sagte duvets, skoon linne, TV's en privaat ingange. Ander geriewe sluit haardroërs, tee- en koffiemaakgeriewe, japonne en verhitte handdoekrelings in.
Gaste het toegang tot welige tuine, die gemeenskaplike swembad en braai-areas. Gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar.
Vir diegene wat die area wil verken, is die verblyf in die hartjie van Pretoria-Oos, naby die N1, Menlyn, Lynnwoodbrug, Time Square Arena, Faerie Glen Natuurreservaat en ander besienswaardighede.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.9/5
Nicky Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 48
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Alcade-straat 23, Lynnwood Glen, 0081, Gauteng
- Gaste dink Glen Maine Suites het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Lynnwood Glen Pretoria-Oos Pretoria Gauteng
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Alcade-straat 23, Lynnwood Glen, 0081, Gauteng