Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.9/5
Nicky Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 48
Op LekkeSlaap 4 jaar
Opsomming van Resensie
Jolandie (johanna Maria) B - Mei 2024
Algehele gradering
Stil, veilig en baie netjies.
Glen Maine Guest House se terugvoer
Baie dankie vir jou resensie Jolandie, ons waardeer dit opreg. So bly jy het dit geniet by ons, hoop ons sien julle gou weer!
Pieter A ( Pierre ) F - Apr 2024
Algehele gradering
Good.
Diana V - Apr 2024
Algehele gradering
Baie netjies, skoon en veilig.
Suzaan R - Feb 2024
Algehele gradering
Die verblyf is baie gerieflik, met alles wat mens nodig het. Ons sal vir seker weer.
Glen Maine Guest House se terugvoer
Baie dankie vir jou resensie, Suzaan. Ons waardeer dit opreg. Hoop ons sien julle gou weer!
Ansu C - Jan 2024
Algehele gradering
Fantasiese akkommodasie en gerieflik gewees vir ons optrede by Sub Arena.
Glen Maine Guest House se terugvoer
Baie dankie vir jou resensie, Ansu! Ons is so bly julle het die akkommodasie geniet. Ons neem kennis van jou terugvoer en sal dit aan gaste kommunikeer. Hoop ons sien julle gou weer!
Lorraine L - Jan 2024
Algehele gradering
Oulike oornag plekkie.
Glen Maine Guest House se terugvoer
Baie dankie vir jou wonderlike resensie, Lorraine! Ons het dit geniet om julle by ons te hê, hoop ons sien julle gou weer!
Pierre-johan F - Jan 2024
Algehele gradering
Efficient.
Glen Maine Guest House se terugvoer
Baie dankie vir jou resensie, Pierre-Johan, ons waardeer dit opreg. Hoop julle kom kuier gou weer!
Johannes V - Jan 2024
Algehele gradering
Aangename verblyf en baie gerieflik naby Menlyn Park Sentrum.
Glen Maine Guest House se terugvoer
Baie dankie vir jou wonderlike resensie, Johannes! Ons waardeer die terugvoer opreg. Hoop ons sien julle gou weer.
Melanie V - Des 2023
Algehele gradering
Great.
Lizelle S - Des 2023
Algehele gradering
Veilig.
Chris P - Des 2023
Algehele gradering
Ons het baie lekker gekuier en sal beslis weer daar slaap.
Glen Maine Guest House se terugvoer
Baie dankie vir jou resensie, Chris, ons waardeer dit opreg. Hoop ons sien julle gou weer!
Thereza H - Nov 2023
Algehele gradering
Lekker gemaklik.
Glen Maine Guest House se terugvoer
Dankie vir jou wonderlike terugvoer, Thereza. Dit was 'n plesier om julle te hê! Hoop ons sien julle gou weer.
Mark & Cathy G - Nov 2023
Algehele gradering
No sleep no good.
Glen Maine Guest House se terugvoer
Thank you for your excellent grading in all categories. My sincere apologies if you found the beds too hard. Had we known, we could have put a topper on. Hope to see you again!
Lucille L - Nov 2023
Algehele gradering
Comfortable, a great and welcoming experience.
Lucille L - Nov 2023
Algehele gradering
Lovely, spacious clean home from home.
Glen Maine Guest House se terugvoer
Thank you Lucille, it was wonderful hosting you! Please come again soon.
Edna K - Okt 2023
Algehele gradering
Netjies, skoon, baie goeie instandhouding, gerieflik en hoogs aanbeveelbaar.
Glen Maine Guest House se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer Edna, dit was n plesier om julle by ons te he! Hoop ons sien julle gou weer.
Slade M - Okt 2023
Algehele gradering
Vriendelike omgewing, aangename mense, baie skoon.
Glen Maine Guest House se terugvoer
Baie dankie vir julle wonderlike resensie Slade, hoop ons sien julle gou weer!
Lucie V - Okt 2023
Algehele gradering
Pragtige gastehuis met wonderlike personeel.
Frik V - Okt 2023
Algehele gradering
Baie netjiese plek. Baie ruim woonstel eenheid. Sal weer terugkom.
Glen Maine Guest House se terugvoer
Baie dankie vir jou wonderlike resensie en terugvoer. Hoop ons sien jou weer. Groete.
Daniel O - Jul 2023
Algehele gradering
Niks besonders nie, maar aanvaarbaar.
Lees meerGlen Maine Guest House se terugvoer
Hi Daniel, baie dankie vir jou terugvoer. Ons is jammer dat jy nie 100% tevrede was nie, ons personeel is gewoonlik vriendelik en is altyd beskikbaar, sou julle iets nodig gehad het. Daar is een parkering per kamer geallokeer, so parkering is gewaarborg en veilig. Al die parkering is naby aan die kamers, daarom allokeer ons dit nie per kamer nie. Dankie vir julle ondersteuning.
Tanya V - Jul 2023
Algehele gradering
Baie lekker en gemaklik.
Liz M - Jul 2023
Algehele gradering
Good location, comfortable stay.
Naomi H - Jul 2023
Algehele gradering
'n Pragtige plekkie, smaaklik en gerieflik ontwerp om aan al jou behoeftes te voldoen!
Lucie V - Jul 2023
Algehele gradering
Accommodation and hospitality exceeded expectations!
Heinrich L - Jun 2023
Algehele gradering
Baie lekker.
Glen Maine Guest House se terugvoer
Baie dankie vir jou resensie Jaco, dit word opreg waardeer! Dit was net n plesier om julle by ons te he, hoop ons sien julle gou weer!
Celeste L - Apr 2023
Algehele gradering
Een van my gunsteling gastehuise!
Glen Maine Guest House se terugvoer
Baie dankie vir die wonderlike terugvoer Celeste. Dis n plesier om jou as gas te hê. Sien jou binnekort.
Lana V - Apr 2023
Algehele gradering
Bekostigbaar, veilig en netjies. My tweede tuiste!
Glen Maine Guest House se terugvoer
Baie dankie vir jou wonderlike terugvoer Lana! Dit was so 'n plesier om jou by ons te he, jy is nou deel van die familie. Ons sien jou gou weer.
Janet K - Apr 2023
Algehele gradering
Baie rustige omgewing. Lekker ontspanne.
Glen Maine Guest House se terugvoer
Baie dankie vir jou resensie Janet, ons waardeer dit opreg.
Hoop ons sien jou gou weer.
Celeste L - Apr 2023
Algehele gradering
Gerieflik, stil en veilig.
Liana V - Mrt 2023
Algehele gradering
Baie skoon en netjies.
Sonette M - Feb 2023
Algehele gradering
Ons het heerlik hier tuisgegaan en sal weer so maak.
Johann S - Jan 2023
Algehele gradering
Baie skoon en netjies, baie lekke gebly.
Glen Maine Guest House se terugvoer
Baie dankie vir jou resensie Johann, ons waardeer dit opreg. Hoop ons sien jou gou weer.
Nicolaas Marthinus P - Des 2022
Algehele gradering
Mooi, skoon, veilig, stil, goed geleë.
Gerhard V - Des 2022
Algehele gradering
Oorslaap op pad met vakansie.
Carli E - Des 2022
Algehele gradering
Baie mooi, skoon en netjies.
Dina C - Nov 2022
Algehele gradering
Gerieflik en Skoon.
Glen Maine Guest House se terugvoer
Hi Dina, baie dankie vir jou resensie. Ons is bly julle het dit geniet en hoop ons sien julle gou weer. Groete, Glen Maine
Johannes H M - Nov 2022
Algehele gradering
Dit was heerlik, gemaklik, veilig, netjies, waarde vir geld.
Glen Maine Guest House se terugvoer
Hi Hannes, baie dankie vir jou resensie. Ons waardeer opreg die komplimente en deel dit ook met ons personeel. Dit motiveer ons om net beter te doen vir ons gaste. Dit was n plesier om julle daar te hê en hoop ons sien julle gou weer. Groete, Glen
Chantel L - Okt 2022
Algehele gradering
Ons kort kuiertjie was baie lekker gewees, maar...
Lees meerGlen Maine Guest House se terugvoer
Hi Chantel, baie dankie vir jou resensie en terugvoer. Dankie dat jy 5/5 gegee het vir waarde vir geld, netheid, ligging en veiligheid, ons waardeer dit. Ons wil ook terugvoer gee op die punte wat jy opgebring het, ons probeer elke dag verbeter en 5 ster kliente diens aan ons gaste gee. Ek is nie doodseker wat jy bedoel met tuinier nie, maar ons personeel het uniform en werk partykeer in sandale ipv toe skoene, omdat dit warm is. Al ons gaste komplimenteer ons gereeld op ons personeel se maniere en hou baie van hulle. Die personeel gee mense hulle privaatheid en hang nie rond nie. Ons is regtig jammer as julle dit nie so ervaar het nie. Op die beddens se punt - dit word geadverteer as 2 x 3/4 beddens en is ook apart opgemaak, ons het nog nooit n klag daaroor gehad nie. Ons sal dit ongelukkig nie kan vasmaak nie, dit is bedoel om twee beddens te wees vir gaste wat dit uitmekaar wil skuif. Dit is moeilik om te dink hoe die beddens skuif op ons vloere. Ons hoop dit antwoord jou terugvoer en verwelkom julle in die toekoms.
Pierre B - Okt 2022
Algehele gradering
Baie vriendelik en behulpsaam.
Glen Maine Guest House se terugvoer
Baie dankie vir jou resensie Pierre. Rosie is 'n ster, ek is bly jy het dit geniet by ons. Hoop ons sien jou weer.
Melissa V - Jul 2022
Algehele gradering
Was baie lekker. Dankie.
Anonieme gas - Mei 2022
Algehele gradering
Mark O - Mei 2022
Algehele gradering
Comfortable sleep, a few minor issues.
Ruan N - Mrt 2022
Algehele gradering
Het dit geniet.
Johan G - Feb 2022
Algehele gradering
Alles was perfek gereël. Skoon. Net en Arthur os baie gasvry.
Rupert B - Nov 2021
Algehele gradering
Great!
Lesley V - Sep 2021
Algehele gradering
Comfortable.
Johan P - Des 2020
Algehele gradering
Amazing en verskriklik netjies en skoon.
- Kapasiteit: 18 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ilkey-weg 67, Lynnwood Glen, Pretoria, 0081, Gauteng