LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Glendower View Guesthouse | LekkeSlaap
+38

Glendower View Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Edward-rylaan 97, Dowerglen, Edenvale, 7690, Gauteng
  • Geen kinders onder 12
  • Vanaf R1 650 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Glendower View Guesthouse is in 'n stil en veilige woonbuurt geleë en bied 'n uitsig oor die dertiende putjie van die onberispelike Glendower Gholfbaan. Ons bied stil en gerieflike verblyf vir sakereisigers, oorsese gaste en besoekers aan Johannesburg in 10 beeldskoon gemeubileerde, luukse kamers. Rook is verbode in al ons kamers.

Verblyf word aangebied in 10 kamers. Ons luukse kamers is effe kleiner met 'n kompakte werkspasie, maar met al die geriewe, kwaliteit afwerkings en geriewe wat ons "Executive"-kamers bied. Dis 'n meer koste-effektiewe opsie vir die oordeelkundige reisiger.

Elkeen van ons kamers het 'n LCD platskerm-TV met 'n DStv-koppelpunt sodat jy nie hoef uit te mis op die nuutste ekonomiese ontwikkeling of jongste sportnuus nie. Die kamers het elkeen 'n digitale kluis, 'n haardroër, komplimentêre gasvryheidskinkbord, luukse geriewe, hoë gehalte linne, 'n gemaklike matras van die hoogste gehalte en 'n kroegie. Rook is verbode in al die kamers. Kinders ouer as 12 jaar is welkom.

Daar is parkeerplek op die perseel en ons het 'n toegewyde sekuriteitswag wat 24/7 aan diens is.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands
  • Duits
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Skootrekenaar-projektor
  • Internet
  • Skuifie-projektor
  • Televisie
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 1 resensie vir Glendower View Guesthouse
Netheid
4.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Edward-rylaan 97, Dowerglen, Edenvale, 7690, Gauteng
  • Gaste dink Glendower View Guesthouse het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 650
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 650
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Edward-rylaan 97, Dowerglen, Edenvale, 7690, Gauteng
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGM2MmUwOWI0LTYyY2YtNDIwNi04ZDlhLWY3OTQzZmYwY2ZlNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650  per nag (vir 2 persone) 1 5 1 5 97 Edward Drive Dowerglen 7690 Gauteng 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -26.150414049711 28.134542974205
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!