Glenmore Guesthouse
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Brebnerweg 47, Westdene, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Vanaf R650 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Glenmore Guesthouse bied vriendelike gasvryheid en is in 'n rustige woonbuurt in Westdene, Bloemfontein, net 3,9 km vanaf Bloemfontein-sentraal geleë. Die gastehuis is naby gewilde besienswaardighede soos die Gallery On Leviseur, Preller Square, Loch Logan Waterfront en Mimosa Mall. Die Mediclinic is net 1,7 km vanaf die gastehuis en die Universiteit van die Vrystaat is 3,2 km ver. Die gastehuis is ideaal vir sakereisigers, gesinne en paartjies wat na 'n huislike wegbreek soek.
Verblyf word in 'n die ruim Dubbel-, Tripel- of Gesinskamers gebied. Elke eenheid het sy eie ingang en 'n privaat badkamer met linne en handdoeke wat voorsien word. Ander geriewe sluit 'n mikrogolfoond, yskassie, ketel, gratis WiFi en 'n TV met sekere DStv-kanale in. Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Kenmerke
Geriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Fietsry
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Marizanne Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 11
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Brebnerweg 47, Westdene, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Gaste dink Glenmore Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Westdene Bloemfontein Vrystaat
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Brebnerweg 47, Westdene, Bloemfontein, 9301, Vrystaat