Glentana Beach Villa
10 gaste
5 slaapkamers
5 beds
6 badkamers
- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Soos Gesien op Instagram
- 29 Gleniqua Drive, Glentana, 6525, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Glentana Beach Villa is 'n moderne selfsorgvilla op die seefront in Glentana op die Tuinroete. Dit spog met onbelemmerde see-uitsigte en direkte strandtoegang. Die villa is ideaal vir gesinne, groepe vriende, sakereisigers en gholfspelers. Gaste kan selfs walvisse en dolfyne sien.
Hierdie dubbelverdiepingvilla met lugversorging bied slaapplek aan 10 gaste en beskik oor 5 en suite-slaapkamers en 'n gastetoilet. Vier slaapkamers is op die boonste verdieping en het elk 'n koninggrootte-bed. Twee slaapkamers lei na 'n gedeelde balkon met 'n see-uitsig. Die derde slaapkamer lei na 'n balkon met 'n gedeeltelike berg-uitsig en die vierde slaapkamer lei na 'n balkon met 'n gedeeltelike see-uitsig. Die vyfde slaapkamer op die onderste verdieping het 'n koningingrootte-bed en het sy eie ingang en kombuisie. Die hoof-en suite-badkamer het 'n bad en stort en die ander badkamers het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n gasstoof, dubbeloond, mikrogolf, lugbraaier, ketel, koffiemasjien, wynyskas, ysmasjien, yskas-vrieskas en skottelgoedwasser toegerus. Die hoof-sitarea en -eetarea het sitplek en 'n see-uitsig. Die tweede sitarea het rusbanke ne 'n kaggel. Daar is 3 slim-TV's met die volle DStv-pakket en gratis WiFi.
Die hoofleefarea het glasstapeldeure wat na die stoep wat na die see front lei en daar is ook sitplek. Daar is nog 'n onderdakstoep met 'n ingeboude braai en sitplek.
Daar is 'n outomatiese dubbelmotorhuis en nog parkeerplek op die perseel agter afstandbeheerde hekke. Daar is 'n wasmasjien en tuimeldroër in die motorhuis. Die verblyf het 'n alarm- en kamerastelsel, gewapende reaksie en 'n omsetterstelsel.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Carene Geverifieer
Eiendomme 21
Resensies 33
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 29 Gleniqua Drive, Glentana, 6525, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
29 Gleniqua Drive, Glentana, 6525, Wes-Kaap
Sien kaart- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Instagram
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang