Glentana Holiday House 35458
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Seekatlaan 11, Glentana, 6530, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 900 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Glentana Holiday House 35458 is ’n vakansie-eenheid op die boonste verdieping van 'n huis in Glentana.
Slegs die boonste verdieping van die huis is beskikbaar vir verblyf. Die onderste verdieping word aan langtermynhuurders verhuur.
Dié eenheid het ’n oopplan-leefarea met skuifdeure wat na ’n dek met ’n pragtige see-uitsig lei. Daar is ’n TV met ’n DStv-koppelpunt. Gaste moet asb. hul eie dekodeerder, slimkaart, kabels en afstandbeheer saambring. Die kombuis is met ’n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas en wasmasjien toegerus.
Daar is 2 slaapkamers, die hoofslaapkamer front na die see en elke kamer het ’n en suite-badkamer met ’n stort-oor-bad, toilet en 'n wasbak. Linne word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie handdoeke saambring.
Die huis het ’n motorhuis vir 1 voertuig en ’n parkeerplek voor die eenheid se braai-area.
Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie. Rook is verbode.
Slaapplek
’n Bespreking by Glentana Holiday House 35458 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
Hier praat ons
- Engels
Ligging
- Seekatlaan 11, Glentana, 6530, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Glentana Groot-Brakrivier George Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Seekatlaan 11, Glentana, 6530, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom