Glenview Heads Apartments
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Glenview-weg 14, The Heads, Knysna, 6570, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 18
- Vanaf R1 399 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Glenview Heads Apartments bied selfsorgverblyf op die Knysna-koppe, 'n paar sandsteenkranse wat die Knysna-strandmeer van die see skei. Die perseel bied 'n pragtige uitsig van die area en is naby verskeie skouspelagtige uitkykpunte oor die kanaal, die Indiese Oseaan en die Knysna-strandmeer en -riviermonding.
Verblyf is beskikbaar in 3 woonstelle wat elk slaapplek vir 2 gaste het. Die eenhede het elk 1 slaapkamer of 'n oopplan-uitleg met 1 badkamer. Daar is 'n kombuisie met 'n mikrogolf, elektriese braaipan, ketel en 'n yskassie in elke woonstel.
Glenview Heads Apartments is 'n kort stappie vanaf die begin van die wandelpaadjie na die riviermonding, en is net 'n kort entjie se ry van restaurante, winkels en ander geriewe in hierdie mooi dorp.
Kenmerke
Geriewe
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
- Parkering Op Die Straat
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4/5
Graham Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Jaar gelys 5
Ligging
- Glenview-weg 14, The Heads, Knysna, 6570, Wes-Kaap
- Gaste dink Glenview Heads Apartments het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Glenview-weg 14, The Heads, Knysna, 6570, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 18