Tergniet Akkommodasie by Glimpse of the Ocean 35056 | LekkeSlaap
+25

Glimpse of the Ocean 35056

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Belasting en Ekstras

Tariewe geld vir selfsorgverblyf.
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R2000 is met aankoms betaalbaar.
Die sleutel- en breekskadedeposito word aan die huurder terugbetaal, indien daar geen skade is nie.
Let asb. op dat gaste die bepalings en voorwaardes wat deur die instansie voorsien word moet aanvaar om die bespreking te bevestig.
Rook is verbode in die eenhede.
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Gaste moet hulle eie handdoeke saambring.
Let asseblief daarop dat dele van die huis via trappe bereik word en dit moontlik nie geskik is vir klein kindertjies, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
Die huis kan ook op aanvraag twee keer per week skoongemaak word, en moet gereël word met die skoonmaker.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R5 500
per nag (plek vir 10)
Vanaf R5 500
per nag (plek vir 10)
Vanaf R5 500
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Zylstraat 52, Tergniet, 6252, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 6
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAwnWHtk6zyQoOvn7bbhhYMVLFiGGg2o7NgOiFbZF5pe4Ay0cS76?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R5 500  per nag (plek vir 10) 52 Van Zyl Street Tergniet 6252 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.068181 22.1945659
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za