Glyndale Sands B

Voeg by Gunstelinge

 

Spesiale Aanbod 20 % af

Bly 5 nagte en betaal slegs vir 4 vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Geldig vanaf 10 Jun 2019 tot 22 Sep 2019.

Beskrywing

Glyndale Sands B is 'n selfsorgwoonstel in Uvongo aan KwaZulu-Natal se Hibiskus-kus. Hierdie vriendelike dorpie het 'n ontspanne vakansie-atmosfeer met ongerepte strande en luisterryke subtropiese plantegroei wat bydra tot die oorweldigende natuurlike prag van die omgewing. Hier kan jy luilekker dae op die strand deurbring, dierparke en natuurreservate besoek, by restaurante gaan eet, in winkels gaan rondsnuffel en 'n potjie gholf speel.

Die woonstel het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak, en die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die hoofbadkamer het 'n stort, bad, wasbak en 'n toilet.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n skottelgoedwasser, wasmasjien, stoof, oond, mikrogolf, 'n yskas-vrieskas, breekware en eetgerei. Die eetarea het sitplek vir 8 gaste en die sitkamer het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. Daar is plafonwaaiers in die sitkamer en al die slaapkamers.

Die leefarea lei na 'n lieflike stoep met stoepmeubels en braaigeriewe en die stoep het uitsigte oor die gras en see. Die kompleks is veilig en het 'n braai-area. Daar is parkeerplek in 'n enkelmotorhuis wat kan sluit. Gasteparkeerplek vir 1 addisionele voertuig is op 'n eerste gesien-eerste-bedien-basis beskikbaar.

Slaapplek

'n Bespreking by Glyndale Sands B sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Waaier

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Glyndale Sands B gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 330 R1 064 per nag (plek vir 6)

Bly 5 nagte en betaal slegs vir 4 vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Geldig vanaf 10 Jun 2019 tot 22 Sep 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false