God's Window Cottage

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

God's Window Cottage is in die God's Window Nature Retreat. Dit is 'n geestelike natuurwegbreek wat verblyf in KwaZulu-Natal aan die grens van die Umtamvuna Reservaat bied. Die reservaat se woud vorm deel van God's Window.

Daar is 2 eenhede. Die God’s Window Cottage het 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n hoekbad, toilet, en wasbak. Die God's Window Flat is langs die hoof-eenheid en het sy eie ingang. Dié woonstel het 1 slaapkamer en 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet.

Daar is 'n gemeenskaplike swembad.

Die energie, rus en vrede van dié pragtige reservaat, maar dit die ideale plek vir iemand wat wil ontspan en herstel.
Die volgende behandelings en doendinge is beskikbaar op die perseel: joga, Tai Chi, Thai-refleksologie, energiegenesing, begeleide meditasies, 'n sauna, warmbadspa, voetslaanroets, kanovaarte en bergfietsroetes. Tariewe en beskikbaarheid kan met die bespreking versoek word.

Die verblyf is naby strande, voetslaan- en bergfietsroetes, restaurante, winkels en besienswaardighede.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Wasgoeddiens
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na God's Window Cottage gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R900 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false