God's Window Cottage
Opsomming van Resensie
Candice F - Feb 2020
Gemiddeld
Relaxing and private and a feeling of being away from home and the busy city.
Jacomie K - Jan 2020
Gemiddeld
Teleurstellend.
God's Window Cottage's terugvoer
Hi daar Jacomie
Dit is jammer om te hoor dat jy so voel oor ons Cottage eenheid.
Ons het geensins voorgestel dat die eenheid 'n vol kombuis het het nie. Die kombuis en ander kook geriewe is geskik om behoorlik kos te maak.
Die fotos op ons profiel en beskrywing van die kombuis is duidelik met betrekking tot die kombuis implimente en dit spyt my dat jy jou nie daarmee vereenselwig het voordat jy bespreek het nie.
Wat die "los blad" aanbetref was die blad nie los voor jul die eenheid beset het nie.
Dankie dat jy ons in kennis gestel het daarvan.
Die eenheid was behoorlik skoongemaak en nagesien voordat jul in is.
Die ligging van die eenheid word duidelik uiteengesit op die profiel en dit is jammer dat jy jouself nie vereenselwig het met die ligging vorodat jy bespreek het nie.
Ons was heeltyd beskikbaar vir julle om jul by te staan en het vlink gereageer toe jy ons kontak dat 'n lig buite werking was om onmiddelik te gaan ondersoek instel, wat nie buite werking was nie.
Ek sal voorstel dat jy jou teleurstelling met mense bespreek terwyl jy by hul is sodat hul die kans gegun kan word om jou onmiddelik by te staan daarmee.
Ons sou jul beslis in 'n ander groter meer gemaklikker eenheid gehuisves het indien jy ons sou laat weet het van jou teleurstelling.
Groete
Marcel Lottering
Tharien D - Apr 2018
Gemiddeld
Fantastiese mooi, skoon, vriedelik, hulpvaardig, omgee.
Lees meer- Kapasiteit: 2 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bon Vista-straat 222, Baners Rest, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom