Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Selfsorg
Huisreëls
Reg van toegang voorbehou. Die huisreëls word streng toegepas om te verseker dat alle gaste 'n aangename tyd het en om te verseker dat 'n goeie verhouding met die bure behoue bly.
Die gas wat die bespreking maak aanvaar volledige verantwoordelikheid vir enige breekskade of skade van welke aard aan die eiendom en die inhoud daarvan gedurende verblyf en hierdie gas sal ook vir die koste daarvan verantwoordelik gehou word in 'n persoonlike kapasiteit.
- Geen buitensporige geraas en/of harde musiek word enige tyd van die dag of nag toegelaat nie.
- Daar mag nie enige tyd meer gaste op die perseel wees as wat gestipuleer word op die bespreking nie (volwassenes of kinders). Indien gaste die aantal gaste moet aanpas moet dit gedoen word voor aankoms. Kamers wat nie in gebruik gaan wees nie sal gesluit word.
- Gaste mag nie enige plek in die huis rook nie.
- Geen items mag uit die huis verwyder word nie.
- Indien die uitstaande balans nie ten minste 2 dae voor aankoms betaal is nie, sal die balans met aankoms betaal moet word - streng in kontant.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Rademan Street, Witsand, 6666, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang