LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Goedehoop Game Farm | LekkeSlaap
+20

Goedehoop Game Farm

Wildsplaas
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R30, Goedehoop Game Farm, Brandfort, 9400, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 500 per nag(plek vir 6)

Beskrywing

Goedehoop Game Farm is naby Brandfort, sowat 30 km vanaf Bloemfontein geleë en bied gehalte-verblyf ideaal vir 'n wegbreeknaweek.

Daar is 3 selfsorg-chalets op die wildsplaas, elke chalet het 2 kamers met lugversorging en bied slaapplek aan 6 gaste. Altwee kamers het 'n dubbelbed en 'n enkelbed, asook 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.

Die chalets het 'n kombuis wat met 'n stoof, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus is. Daar is ook 'n toonbank waar gaste hul maaltye saam kan geniet en gemaklike sitplek in die sitarea.

Elke chalet het braaigeriewe.

Daar is ook 'n gemeenskaplike boma vir groter groepe.

Die plaas bied baie aktiwiteite soos bergfietsry, staproetes en 'n vang-en-vrylaat-visvangdam. Gaste moet asb hul eie gereedskap saambring.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 4 resensies vir Goedehoop Game Farm
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • R30, Goedehoop Game Farm, Brandfort, 9400, Vrystaat
  • Gaste dink Goedehoop Game Farm het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Vrystaat
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R30, Goedehoop Game Farm, Brandfort, 9400, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA34ab9cbb2b935d163cabe58ce91614c6a3affe882c1514d360b188f9831468e0387d780a830dd334eafe02d11be9dea868d2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500  per nag(plek vir 6) 4 5 1 5 R30 Goedehoop Game Farm 9400 Vrystaat 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -28.8758274428 26.368257408344
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!