Goedehoop Accommodation
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Annette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 32
Op LekkeSlaap 4 jaar
Opsomming van Resensie
Vicki G - Mrt 2024
Algehele gradering
Will be back!
Goedehoop Accommodation se terugvoer
Thank you very much, Vicki! You are welcome to come again to visit our lovely antique shops in the Helderberg.
Diana D - Mrt 2024
Algehele gradering
Peaceful and very cosy. Absolute gem of a place.
Goedehoop Accommodation se terugvoer
Dear Diana
It was lovely meeting you and your sister. Please come again and relax for longer
Richard C - Jan 2024
Algehele gradering
B&B very cosy, everything we needed, beautiful bathroom and kitchen.
Goedehoop Accommodation se terugvoer
Hi Richard,
Thank you for the feedback. I am glad you enjoyed your stay.
Sakkie V - Des 2023
Algehele gradering
"Home away from home".
Goedehoop Accommodation se terugvoer
Liewe Sakkie,
Ek is bly julle het so tuis gevoel. Julle Karoo-vriendelikheid was 'n lafenis.
Rochelle F - Des 2023
Algehele gradering
Amazing.
Goedehoop Accommodation se terugvoer
Hi Rochelle,
It was a pleasure to host you. Hope to see you again.
Kind regards,
Annette
Solomie K - Des 2023
Algehele gradering
Gemaklik en veilig.
Goedehoop Accommodation se terugvoer
Liewe Solomie,
Baie dankie vir jou resensie. Jy en Francois is enige tyd welkom wanneer julle 'n ruskansie nodig het.
Sarie ( Sh) D - Okt 2023
Algehele gradering
Alles wat ek by my huis wou hê!
Goedehoop Accommodation se terugvoer
Liewe Sarie,
Dit was 'n voorreg om jou te ontmoet en te kon ontvang. Kom kuier gerus weer in die Kaap!
Jacobus B - Mei 2023
Algehele gradering
Alles was spot-on.
Goedehoop Accommodation se terugvoer
Baie dankie dat julle by Goedehoop oorgebly het. Alles wat mooi is vir die toekoms.
Marion P - Mei 2023
Algehele gradering
Warm and welcoming stay.
Goedehoop Accommodation se terugvoer
Dear Marion
Thank you so much for your kind words.
It would be a pleasure to host you again.
Mariska V - Apr 2023
Algehele gradering
Baie lekker gekuier by Goedehoop. Ons sal Goedehoop beslis aanbeveel.
Goedehoop Accommodation se terugvoer
Hi Mariska
Baie dankie vir jul resensie.
Dit was so lekker om julle hier te hê. Julle is enige tyd weer welkom.
Karien V - Des 2022
Algehele gradering
Die beste, veiligste, rustigste en mees bekostigbaarste en behulpsaamste verblyf in Somerset-Wes.
Goedehoop Accommodation se terugvoer
Liewe Karien,
Ek is bly julle het die verblyf by ons geniet en dat ons kon help.
Kom loer gerus is wanneer julle in die omgewing is.
Annette
Hildreth T - Apr 2022
Algehele gradering
Baie skoon en netjies. Gasvrou het ons baie vriendelik ontvang en welkom laat voel.
Lucinda A - Jan 2022
Algehele gradering
Geseënd.
Goedehoop Accommodation se terugvoer
Baie dankie Lucinda vir die pragtige woorde. Dit was absolute voorreg om julle hier te kon hê en te leer ken. Julle is absolute 5ster gaste.
Rouzell V - Okt 2021
Algehele gradering
Baie netjies, skoon en nuut. Gasvrou baie vriendelik.
Goedehoop Accommodation se terugvoer
Beste Rouzell,
Baie dankie vir jul positiewe terugvoer en dat julle Goedehoop gekies het om oor te bly.
Vriendelike groete,
Annette
Newton P - Okt 2021
Algehele gradering
Uitstekende gasvrye dienste.
Goedehoop Accommodation se terugvoer
Liewe Newton,
Julle is ideale gaste en ons is bly julle het dit so geniet by Goedehoop.
Sal lekker wees om julle weer te sien.
Alles wat mooi is.
Martin J - Aug 2021
Algehele gradering
Goeie ligging. In 'n rustige area geleë.
Goedehoop Accommodation se terugvoer
Beste Martin,
Was aangenaam om julle te kon ontmoet. Ek hoop julle plantjies uit my tuin groei mooi.
Groete,
Annette
Rudi L - Aug 2021
Algehele gradering
I truly enjoyed my stay.
Goedehoop Accommodation se terugvoer
Baie dankie Rudi. Ek is bly julle het julle verblyf by Goedehoop geniet.
Munro S - Apr 2021
Algehele gradering
Vinnige familiebesoeke.
Goedehoop Accommodation se terugvoer
Beste Munro,
Was aangenaam om julle te ontmoet - julle is enige tyd weer welkom.
Hans L - Apr 2021
Algehele gradering
Die naweek was fantasties by Goedehoop.
Louise M - Mrt 2021
Algehele gradering
Dit was baie aangename en behulpsame eienaar.
Goedehoop Accommodation se terugvoer
Hi Louise,
Baie dankie dat jy Goedehoop gekies het, jy sal nou volgende keer die pad makliker vind tot by ons. Alles wat mooi is vir jou en jou pragtige seun.
Willem V - Mrt 2021
Algehele gradering
Ons het alles gehad wat nodig is vir 'n gemaklik verblyf.
Goedehoop Accommodation se terugvoer
Beate Willem en Annemarie,
Was baie lekker om julle te ontmoet - hoop om julle weer te sien!
Susan F - Mrt 2021
Algehele gradering
Ligging perfek vir iemand wat Somerset Mediclinic, Vergelegen, Stellenbosch, Kaapstad en Hermanus moet besoek.
Goedehoop Accommodation se terugvoer
Liewe Susan,
Baie dankie dat julle Goedehoop gekies het - ek waardeer jou goeie resensie. Ek is baie bly ons het ontmoet en ek sien uit om julle weer te ontvang. Alles wat mooi is vir julle.
Clifford F - Feb 2021
Algehele gradering
Heerlike nuwe vriendin in Annette ervaar.
Goedehoop Accommodation se terugvoer
Liewe Cliff en Marie
Dit was 'n voorreg om julle te kon akkommodeer. Ons sal eendag verseker weer ontmoet.
Anelda B - Feb 2021
Algehele gradering
Oor en oor die moeite werd.
Goedehoop Accommodation se terugvoer
Dankie Anelda, julle 2tjies is énige weer tyd welkom. Hoop om julle gou-gou weer te sien!
Ashwin V - Des 2020
Algehele gradering
Dis fantasties, ek sal mense aanbeveel om gebruik te maak van Goedehoop.
Goedehoop Accommodation se terugvoer
Baie dankie Ashwin, dit was 'n groot plesier om julle te gasheer. Dankie dat julle Goedehoop gekies het vir jul eerste huweliksherdenking. Julle is super gaste, kom gerus weer!
Rezia A - Okt 2020
Algehele gradering
Peaceful and awesome just what we expected!
Lees meerGoedehoop Accommodation se terugvoer
Hi Rezia,
Thank you for the 5star review!
I am so glad that you and your hubby had a wonderful time.
You were awesome guests and would love to host you again for your next getaway xxxx
Shane G - Okt 2020
Algehele gradering
Nice, clean, and affordable.
Goedehoop Accommodation se terugvoer
Hi Shane & Anneline,
Ons is bly julle het die verblyf geniet ongeag van die woeste Kaapse storm en Eskom se kragonderbrekings! Julle was super-gaste.
Groete Annette en Louis
Christiaan S - Sep 2020
Algehele gradering
Fantasties.
Goedehoop Accommodation se terugvoer
Hallo Christiaan,
Baie dankie. Julle is enige tyd weer welkom!
Marius M - Sep 2020
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld.
Goedehoop Accommodation se terugvoer
Hallo Melinda & Marius,
Baie dankie vir die goeie resensie.
Dit was regtig 'n plesier om julle te kon akkommodeer.
Hoop om julle weer te sien!
Bahja S - Sep 2020
Algehele gradering
Was wonderful.
Goedehoop Accommodation se terugvoer
Hi Bahja
You are very welcome!
Kind regards,
Annette
Andre D - Sep 2020
Algehele gradering
Had a very relaxing evening.
Goedehoop Accommodation se terugvoer
Hallo André,
Glad you enjoyed your stay. Hope to see you again.
Jaco D - Mrt 2020
Algehele gradering
Heerlik gebly!
Goedehoop Accommodation se terugvoer
Hallo Jaco en Jakkie,
Baie dankie vir die goeie terugvoer. Dit was 'n voorreg om julle te kon ontvang en julle is BAIE welkom om weer te kom!
Tot weer siens xxx
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Goedehoop-weg 7, Goedehoop, 7130, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom