Goedemoed Country House
- Kapasiteit: 11 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Goedemoedplaas, Keisievallei, Montagu, 6720, Wes-Kaap
- Vanaf R5 500 per nag, vir 11 mense
Beskrywing
Goedemoed Country House is op ’n vrugte- en wynplaas aan die voet van die Langeberge in die pragtige Keisievallei geleë.
Die huis het 4 slaapkamers en 2 badkamers waarvan 1 ’n en suite-badkamer is. Die tweede slaapkamer het ’n dubbelbed en die eerste en derde kamers het elk ’n dubbel- en enkelbed. Die vierde kamer beskik oor 3 enkelbeddens.
Die leefarea het ’n TV met sekere DStv-kanale en gemaklike banke. Die huis beskik oor ’n kaggel, eetarea en lugversorging. Die kombuis is toegerus met ’n yskas-vrieskas, mikrogolf, stoof en oond asook oorgenoeg ingeboude kaste vir eetgerei en breekware. Daar is ’n opwaskamer met ’n skottelgoedwasser en wasmasjien.
Montagu staan bekend as die "bergmekka" van die Kaap. Die dorp word omring deur die Langeberge en eindelose boorde, wingerde, rotsformasies en warmwaterbronne.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wynproe
- Wildritte
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Eetkamer
- Waaier
- Kaggel
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.9/5
Laetitia Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 98
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Goedemoedplaas, Keisievallei, Montagu, 6720, Wes-Kaap
- Gaste dink Goedemoed Country House het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Kaapse Wynlande Wes-Kaap
- Kapasiteit: 11 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Goedemoedplaas, Keisievallei, Montagu, 6720, Wes-Kaap