Boland Akkommodasie by Goedemoed Farm Cottage | LekkeSlaap
+18

Goedemoed Farm Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Goedemoed Plaas, R 318, Keisievallei, Montagu, 6720, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 220 per nag (vir 4 persone)

Beskrywing

Goedemoed Farm Cottage skuil in 'n stil tuin op 'n vrugte- en wynplaas in die Keisievallei.

Dié bekoorlike kothuis aan die voet van die Langeberg het 2 slaapkamers, 1 badkamer, en 'n oopplan-leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n hemelbed en die badkamer het 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 'n kaggel, lugversorging, WiFi, en 'n TV met volledige DStv. Die buitebraaiplek het 'n eetstel en daar is 'n swembad.

Ons voorsien die beddegoed en handdoeke, en die komplimentêre verwelkomingspakkie sluit tee, koffie, en melk in. Daar is 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, stoof, oond, eetgerei en breekware in die kombuis.

Goedemoed Farm Cottage is 'n rustige toevlugsoord in die platteland en dit is ideaal vir besoekers wat wil kennis maak met die Kaap se natuurskoon. Montagu met al sy besienswaardighede, historiese geboue en puik restaurante is net 15 km van die plaas af.

Slaapplek

’n Bespreking by Goedemoed Farm Cottage sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Wildritte
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 10 resensies vir Goedemoed Farm Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Goedemoed Plaas, R 318, Keisievallei, Montagu, 6720, Wes-Kaap
  • Gaste dink Goedemoed Farm Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Boland Wes-Kaap
Vanaf R2 220
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R2 220
per nag (vir 4 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Goedemoed Plaas, R 318, Keisievallei, Montagu, 6720, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDhjODkxZjc3LTQwYTEtNDZhNy05NzJmLTZhMGQyOGZiZDhkMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 220  per nag (vir 4 persone) 10 5 1 5 R 318, Goedemoed Farm Keisie Valley 6720 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.718817371789 20.023860146805
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za