Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Goedemoed Farm Cottage

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.8/5

Laetitia Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 91

Jaar gelys 7

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 34 resensies vir Goedemoed Farm Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Sandra T - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra T
Saam met eggenoot / lewensmaat

We will be back.

Stunning cottage and well located - Highly recommended!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Edith P - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Edith P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Tranquility at its best.

Wow, what a find! The cottage was clean, neat, and had everything one needed to make you feel at home away from home. The extra length 4-poster bed was so comfortable. The wood in the cottage and at the fireplace was an absolute bonus. The views, especially of the waterfall, were awesome. It was just a pity it was too cold for a swim, but we will be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Crystal J - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Crystal J

Great location, great accommodation, and an amazing host.

From the initial enquiry to the end of the stay, all of our requests were honored. The place is breathtaking, and we wish we could've stayed longer. It will be a perfect getaway for a group of friends or family traveling with kids. We really enjoyed our stay and will definitely be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marne M - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marne M
Enkelreisiger

Absoluut fantasties!

Ek sal enige tyd weer in hierdie kothuis tuisgaan. Dis ruim en lekker en in 'n baie mooi omgewing. Absoluut alles wat nodig is, is in die kothuis. Baie dankie vir die heerlike verblyf!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Estelle N - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle N
Gesin met klein kinders

Heerlike rustige kuierplek.

Ons het vir 'n naweek by Goedemoed gebly. Die kamers is goed uitgerus, netjies en die ligging is pragtig. Daar is 'n heerlike swembad en ruim lapa, asook speelplek vir kinders. WiFi-sein is goed in die sitkamer en daar is ook DStv. Lekker verwarmer in die badkamer is ook 'n plus! Ons gasvrou was in die geval nie tuis nie, maar het ons in die bekwame hande van die plaasbestuurder en sy vrou gelos; sy het seker gemaak dat ons regkom en ons kuier geniet en was heeltyd beskikbaar om vrae te beantwoord. Die plaas is 'n kort entjie buite Montagu, maar die paaie is in 'n goeie toestand en ons kon gemaklik met 'n gewone voertuig kom en gaan. Ons sal beslis weer kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sharleen V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharleen V
Saam met vriende

Hemel op aarde.

Skoon, geen tekortkominge in cottage. Laetitia baie gasvry en laat mense tuis voel ook met al haar bederfies. Baie rustig en voel sommer tuis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riana V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana V

Goed vir die siel.

Baie mooi omgewing met die mooiste uitsig oor die berge. Lieflike braai-area by die verhitte swembad was fantasties. Die stilte was goed vir die siel. Sal dit definitief aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riana H - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana H
Enkelreisiger

Gorgeous and well-appointed farm stay.

The Cottage at Goedemoed is a gorgeous and well-appointed spot at the foot of a mountain in the Keisie just outside of Montagu. Communication was great from the get-go and the cottage has every amenity you will need for an overnight or a week stay. . It is located on a working farm so you do wake up to the sound of tractors and roosters. The cottage shares a swimming pool with the manor house which I, unfortunately, didn't have the opportunity to use as my stay was too short. I'll definitely be back!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vernon C - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vernon C
Saam met eggenoot / lewensmaat

We left feeling very relaxed - the silence was wonderful.

Amazing scenery/location. The accommodation was perfect, clean and very well equipped. Communications regarding our stay, as well as directions and the loadshedding schedule were much appreciated. We would love to return and experience the Cottage without the rain.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carol P - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carol P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Spacious, neat, safe, quiet. Had everything in we needed.

The house was exactly like it is shown on the website. Although Montagu was hot, the house was always cool and the cherry on the cake was the airconditioning and the lovely pool. Over and beyond is an understatement. It was bliss to not hear traffic, we thoroughly enjoyed staying at Goedemoed Farm Cottage. I will recommend Goedemoed Farm Cottage to anyone I know, and will definitely be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Laremy L - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laremy L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, fantasies en lekker.

Alles wat jy nodig het, is daar. Privaat swembad, lapa met 'n braai en genoeg hout vir braai elke dag. Die rooster word skoon gemaak en vuur gepak elke oggend (Dankie Nkozi).

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cedrick J - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cedrick J
Saam met eggenoot / lewensmaat

10 uit 10.

Dit was alles waarna ons uitgesien het. Ons sal beslis teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anthea H - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anthea H
Enkelreisiger

Wow, the cottage delivered more than expected.

Safe, calm and peaceful. Just what the soul needs. Amazing bird life and ample open spaces to walk on the farm. Pure bliss!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Goedemoed Farm Cottage se terugvoer

Thank you Anthea.

Goedemoed Farm Cottage
Veandre A - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Veandre A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Romantiese plekkie met pragtige uitsig.

Reflect is perfek vir paartjies wat op hulle wittebrood gaan of net 'n romantiese wegbreek nodig het. Heerlike beskuit en fudge het ons gekry en ook 'n bottel muskadel en droë vrugte. Als wat ons benodig het was daar. Reflect het 'n pragtige uitsig oor die dam. Ons het baie lekker gebly en sal definitief weer Reflect besoek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dorinda Z - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dorinda Z
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike kuier gewees.

Lieflike verblyf. Voldoen aan al die vereistes. Leatitia het ons verwelkom met 'n verwelkomingspakkie so eie aan Montagu.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christopher C - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christopher C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Cosy getaway.

Cottage was clean, very well equipped and the scenery was really nice. Do enquire about the road leading in as it can get tricky after some rain. A bit disappointed that the dried fruit and Muscadel did not materialize as advertised, but otherwise it was a nice weekend breakaway.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Suzette N - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzette N
Saam met eggenoot / lewensmaat

’n Pragtige en smaakvolle huisie. Ons het heerlik gebly.

Die kothuis is pragtig ingerig en het alles wat nodig is. Die berge is asemrowend. Heerlike staproetes geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Goedemoed Farm Cottage se terugvoer

Baie dankie vir jou mooi resensie Suzette. Waardeer opreg. Hoop om julle gou weer te sien.

Goedemoed Farm Cottage
Almero O - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Almero O
Besigheidsreis

'n Heerlike verrassing op die R318!

Dankie Laetitia vir 'n puik toegeruste kothuis, 'n ware huis van die huis af in 'n ongelooflike mooi omgewing!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Roger C - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roger C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi plekkie op 'n mooi plaas.

Lekker gekuier en slaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Truda L - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Truda L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was n belewenis! Wens ons kon langer bly!

Mooi en netjies. Vriendelike eienaars. Goed ingerig en veilig. Dit was baie lekker, die rustige atmosfeer die mooi natuur rondom. Definitief weer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johlene B - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johlene B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld. Swembad, WiFi en vol DStv-pakket was 'n pluspunt.

Die ligging en die natuurskoon is asemrowend, en Laetitia het ons baie tuis laat voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Taryn-lynne M - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Taryn-lynne M
Saam met vriende

Amazing.

The farm offers brilliant views of the surrounding mountains and orchard. A beautiful cottage with sufficient space.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andrew B - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great venue, peaceful

Fantastic place to spend time. Very clean and well maintained. A great weekend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Goedemoed Farm Cottage se terugvoer

Thank you for the great review.
Hope to accommodate you again in the near future.

Laetitia

Goedemoed Farm Cottage
Trudie B - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trudie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Saligheid.

Ons het welkom gevoel nog voor ons by die bestemming was. Ek en my man kon lekker rustig kuier en wegbreek van die stad se gedruis. Als was topklas, netjies, het baie welkom gevoel en ons sal vir seker weer na Goedemoed Farm Cottage terugkeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Werner K - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner K
Gesin met klein kinders

Pragtig! Perfekte, stil wegbreek!

Pragtige wegbreekplekkie met mooie natuurskoon rondom jou! Alles super netjies en op sy plek, niks meer nodig. Vriendelike eienaars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Allison A - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Allison A
Gesin met klein kinders

Was beslis die moeite werd om so ver te reis.

Baie dankie Laetitia dat jy julle juweel van 'n plekkie aan ons toevertrou het, dankie vir jul gasvryheid en vriendelikheid. Goedemoed Farm Cottage verdien 5 sterre, sal dit beslis vir enigeen aanbeveel! Sal ons definitief weer sien, weereens baie dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amanda H - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very neat and comfortable.

We had a fantastic time at the farm. The host live nearby yet we had complete privacy and use of the braai area and pool. It is tranquil and definitely a place to visit when you need some time out.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gitte V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gitte V
Gesin met klein kinders

Fantastic getaway!

Goedemoed is beautiful! We could not have found a better place to spend Christmas. There is so much attention to detail. Will definitely be going back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerhardt L - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhardt L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het gevind waarvoor ons gesoek het, 'n plek om die batterye weer te laai.

As jy wil koffie drink en die son sien opkom, die wild wil hoor in die oggend (5h15) en die berge wil sien verkleur, dan is dit die plek. Jy kom tot rus en saam met die rus, kom tevredenheid met die lewe. Ons het dit geniet en is oortuig dat ander dit ook sal geniet, ons mis dit alreeds.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Felix H - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Felix H
Saam met eggenoot / lewensmaat

If you are looking for a peaceful and quiet place to stay, then we can advise you to go to Goedemoed.

A very comfortable place to stay. We enjoyed our stay there.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chenelle B - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chenelle B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflike, netjiese verblyf in Montagu.

Goedemoed Farm Cottage het alles wat mens nodig het vir 'n fantastiese wegbreek-naweek. Dit natuur is beeldskoon en mens kan net stil word en ontspan. Die verblyf is netjies en goed toegerus. Die gasvrou was baie vriendelik en het self gereël om goed by ons uit te kry wat ons daar vergeet het. Dit was 'n heerlike naweek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lize D - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lize D
Saam met vriende

Amazing, rustige ervaring.

Wat 'n wonderlike plek as jy rus en vrede soek. Baie mooi en skoon, amazing diens. Sal beslis weer teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annerie L - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annerie L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut die moeite werd!

As jy lus is vir 'n romantiese wegbreek tussen die berge, dan is Goedemoed Farm Cottage die perfekte plekkie. Dit is ook naby die rustieke en kunsinnige dorpie Montagu, wat genoeg bied om jou te vermaak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan D - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vyfster luuksheid, maar sonder die moderne steurnis van selfone, ens.

Ons sal Goedemoede Farm Cottage definitief aanbeveel vir enige iemand wat 'n behoefte daaraan het om waarlik weer jouself te vind en 'n oomblik tot rus te kom en een met die natuur te wees. Die interieur is pragtig luuks en tog baie gemaklik - beslis aan te beveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R3 125
per nag, vir 5 mense
Vanaf
Vanaf R3 125
per nag, vir 5 mense
Vanaf
R3 125
per nag, vir 5 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Goedemoed Plaas, R 318, Keisievallei, Montagu, 6720, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDhjODkxZjc3LTQwYTEtNDZhNy05NzJmLTZhMGQyOGZiZDhkMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 125 per nag, vir 5 mense 34 5 1 5 R 318, Goedemoed Farm Keisie Valley 6720 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.718908842165 20.02381991367
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem