Boland Akkommodasie by Goedemoed Farmhouse | LekkeSlaap
+24

Goedemoed Farmhouse

  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Goedemoed Plaas/Die Kloof, Langs die R318, Montagu, 6720, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R6 660 per nag (vir 18 persone)

Beskrywing

Goedemoed Farmhouse is op 'n vrugte- en wynplaas aan die voorheuwels van die Langeberge in die pragtige Keisievallei geleë. Dit bied slaapplek vir 18 gaste.

Die plaashuis het lugversorging en beskik oor 5 kamers met koningingrootte- en enkelbeddens. Van die kamers het en suite-badkamers en die ander kamers het toegang tot badkamers wat gedeel word. Die woonstel is ingerig met 2 enkelbeddens en 'n dubbelbed, maar kan ook na 4 enkelbeddens verander word, 'n privaat badkamer en 'n kombuisie. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Maaltye kan by die eetarea geniet word en gaste kan in die ruim leefarea met 'n TV met sekere DStv-kanale ontspan. Die beskutte stoep het 'n klein vuurmaakplek.

Gaste kan van die swembad en die lapa met braaigeriewe gebruik maak.

Goedemoed Plaas bied 'n rustige platteland-wegbreek en is ideaal geleë vir dié wat die Kaap se skoonheid wil verken. Montagu is net 15 km van die plaas af en bied talle besienswaardighede, historiese geboue wat pragtige behoue gebly het, en uitstekende restaurante.

Slaapplek

’n Bespreking by Goedemoed Farmhouse sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 4 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 3 persone
3 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 6
Plek vir 4 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 13 resensies vir Goedemoed Farmhouse
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Goedemoed Plaas/Die Kloof, Langs die R318, Montagu, 6720, Wes-Kaap
  • Gaste dink Goedemoed Farmhouse het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Boland Wes-Kaap
Vanaf R6 660
per nag (vir 18 persone)
Vanaf R6 660
per nag (vir 18 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Goedemoed Plaas/Die Kloof, Langs die R318, Montagu, 6720, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQ4ZDhkNGU5LTNlMzEtNGQ0NS1iY2M4LWZiYzQzYjE0MTM4Yw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R6 660  per nag (vir 18 persone) 13 5 1 5 Goedemoed Farm/Die Kloof Off the R318 6720 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -33.703446 20.00397
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za