Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Goedemoed Farmhouse

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.8/5

Laetitia Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 91

Jaar gelys 7

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 27 resensies vir Goedemoed Farmhouse
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Mariska F - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariska F

Rustig en gemaklik.

Huis is baie ruim en bied genoeg spasie vir 'n groot groep. Die kombuis is volledig toegerus en absoluut alles wat nodig is, was beskikbaar. Die lapa by die swembad bied 'n heerlike buite kuier area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gurthwin B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gurthwin B
Gesin met klein kinders

Dit was goed vir die siel.

Ons het lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kobus R - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus R
Saam met vriende

Lekker stil en rustig met 'n groot tuin en lapa.

Die huis is so 15 km buitekant Montagu, so dit is die ideale plek as jy rus en stilte soek. Daar is 'n heerlike swembad met 'n groot braai en lapa. Dit is 'n goeie plek vir 'n klomp vriende of familie om te geniet. Die grasperk is baie groot.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ryan L - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ryan L
Saam met vriende

Relaxed, beautiful, refreshing.

The accommodation was beautiful with the outdoor lapa making for a wonderful area for entertainment and enjoying the company of family and friends. We will be back when we can use the pool as well. A restful space for enjoying some time away from the beaten path. Will definitely recommend this to other friends and family.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Simon F - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simon F

Little oasis in the mountains.

What a relaxing place, very comfortable and quiet, with room for everyone. The lapa is great for a lekker braai and a bit of a party, the pool cool and refreshing. The kitchen is super well-equipped, and the A/C in the lounge is very welcome.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Laurenda B - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laurenda B
Saam met vriende

Perfect setting, everything that you need with breathtaking views.

Very friendly host. Beautiful house. Everything that you could possibly need under one roof.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Danielle J - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danielle J

Relaxing.

This house exceeded our expectations. Beautiful scenery and quiet environment. Perfect getaway vacation from the city. House was full equipped and spacious. Would definitely come back in summer to take advantage of the swimming pool.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Antionette B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antionette B
Gesin met tieners

Absolute wenner en onvergeetlik.

Ons was groot familie met tieners en kleinkinders. Huis was 'n absolute plesier. Ruim, gemaklik en swembad was 'n wenner. Jane en Laetitia was baie behulpsaam en dankie vir dit. Berge gee net so 'n kalmte aan die oggend. Hulle kan dalk net vir die toekoms onder die wasgoeddraad skoon hou, andersins was dit 'n wonderlike vakansie. Sal beslis weer besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bongi M - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Bongi M
Gesin met klein kinders

Weekend away with friends and family.

The place was neat, spacious and it had all we needed for the kids. We had a very beautiful time.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
William M - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
William M
Saam met vriende

Heerlik gerus en ontspan.

Wonderlike langnaweek saam met familie en vriende. Die plek is goed ingerig vir lekker kuier en ontspan. Alles baie netjies en skoon. Sal dalk net vir eerste aand hout wil hê en die tuin voor voordeur kort 'n goeie skoonmaak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jorietha S - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jorietha S

Heerlike plaaskuier.

Ons het my man se 30e verjaarsdag gevier en die huis het aan al ons vereistes voldoen. Daar was oorgenoeg slaapplek vir ons almal en alle toerusting wat ons nodig behad het was daar. Die lapa was fantasties vir braai en kuier. Ons kon musiek maak sonder om enige iemand te pla. Alles was baie netjies en skoon. Dankie Laetitia ons het die naweek baie geniet en sal dit definitief aanbeveel vir 'n groot groep mense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Goedemoed Farmhouse se terugvoer

Baie dankie Jorietha
Hoop om julle binnekort weer te akkommodeer.

Goedemoed Farmhouse
Andries J - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Andries J
Gesin met tieners

Baie lekker groot huis, netjies ingerig met 'n mooi buitekuiearea!

Die ligging is baie lekker en die huis is ruim wat genoeg spasie bied vir 'n groot gesin. Die nabye bure se werkers se musiek kan met tye steurend wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter B - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter B

Lekker wegbreek!

Groep van 12 gewees - die huis is lekker ruim, almal het genoeg privaatheid gehad. Kombuis puik toegerus vir groot groepe en die bonus - 'n skottelgoedwasser! Genoeg in die omgewing om te doen en op die plaas ook. Het dit so geniet dat ons op kort kennisgewing nog langer gebly het. Sal dit beslis aanbeveel. Dankie Laetitia!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter M - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Pieter M
Saam met vriende

Goeie gehaltebeddegoed. Kombuis goed toegerus. Braaiplek en swembad gesellig.

Lekker huis vir 'n groot groep mense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dewald R - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dewald R
Saam met vriende

Weg van alles.

As jy soek vir 'n wegbreek van die besige stadslewe, dan is Goedemoed Farmhouse perfek vir jou. Die plaashuis is omtrent 15 minute buite Montagu en is groot genoeg om groot groepe te akkommodeer. Ons was 'n groep van 10 volwassenes en 'n baba en die huis het perfek vir ons gewerk. Vier van die paartjies het hul eie privaat kamers gehad en die vyfde paartjie het geslaap in 'n semi private, verbinde kamer (dit het 'n deur na die swembad / braai-area so was bietjie as 'n deurgang gebruik). In ons kamer was daar ook 'n kot vir die baba om in te slaap. Meeste van die kamers het ook ekstra beddens in, so kon meer as 2 mense akkommodeer. Twee van die kamers het ook badkamers (een is 'n en-suite met 'n stort en die ander het 'n bad en toilet in die kamer) en daar was ook 'n gemeenskaplike badkamer met 'n stort (2 stortkoppe). Die hoogtepunt van die huis is die groot swembad en lapa area waar jy kan swem, braai en ontspan. Daar is ook 'n klimraam en groot grasperk vir die kinders om te speel. Omdat die huis op 'n plaas is is dit lekker stil en rustig maar jy kan ook musiek speel omdat daar niemand naby is wat jy gaan pla nie. Daar is beperkte selfoonopvangs, wat wonderlik is, maar vir die wat gekonnekteer moet bly, daar is WiFi asook 'n TV met DSTV. Die kombuis is groot en ten volle toegerus, insluitend 2 yskaste wat perfek is vir 'n klomp mense. Ons het 'n wonderlike tyd gehad en het en so baie herinneringe gemaak en wil net dankie se vir die eienaars en Nkosi dat ons besoek so spesiaal was.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chestlinn K - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chestlinn K

Dis 'n mooie skoon plek.

Ons het die naweek so baie geniet. Die huis is baie mooi. Die groenerigheid en die berge was asemrowend. Ons het die meeste van ons tyd by die lapa area en swembad deur gebring en dit was te lekker. Ons sal die plek weer bespreek en meer mense saam bring om dit saam ons te kan beleef.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Agnes M - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Agnes M

Absolutely wonderful!

Since decision made to visit Goedemoed, the service from owner Laetitia, was fantastic. The farm is spacious, beautiful and well suited to rest, entertainment and fun. The accommodation is superb. Highly recommended and much appreciated.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Natalie P - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natalie P
Gesin met klein kinders

Relaxed home for a family breakaway.

We stayed in the farmhouse which is a lovely home; spacious, lots of windows to let in the light and has everything you need. The bedding and towels were clean and fresh and the beds comfortable. The kitchen is well-stocked in terms of crockery and cutlery and cooking utensils. The pool is an absolute bonus and the lapa area are amazing. We lived outside for most of the time as the kids were always in the swimming pool. We didn't lack anything.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bianca N - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Dit is 'n baie nice plek vir 'n groot groep mense. Eienaars was baie bedagsaam, kon musiek luister en het niemand gepla nie. Sal beslis hulle aanbeveel en weer gaan besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Varese D - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Varese D

Wonderful home away from home.

Goedemoed Farmhouse is a great option for large groups. We had my mothers in laws 70th birthday there, and all I can say is that it was great, everything you will need is there. 10 km out of town, so you are not too far to pick up something you forgot to bring in Montagu. You basically have the place to yourself, but if you have any queries, the manager is on the premises, but the owner also checked up with me all weekend, just to make sure all was to out satisfaction. Really a great get away. Thanks once again Laetitia.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cedric G - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cedric G

Baie, baie rustig, skoon en absoluut veilig.

Ons was 'n groep van 15 en was baie tevrede met hoe skoon en netjies die plek was. Ons het die swembad area terdeë geniet met lapa vir ons gebruik was fantasties. Ons het net een klein probleempie ontwikkel waar 'n kraan begin water lek, maar dit was baie gou herstel. Slaapgeriewe vir so 'n groot groep was fantasties.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan P - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan P
Gesin met klein kinders

5-ster-plaasverblyf.

Die plaashuis bied baie spasie vir 'n groep. Daar is 'n groot swembad en lapa wat onthaal lieflik maak. Die dekor pragtig. Beddens baie gemaklik. Lugversorging maak die warm dae heerlik. Leatitia is baie behulpsaam en vriendelik. Ek het geen negatiewe terugvoering nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicole D - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole D

Exceptionally relaxing.

Wonderful house and facilities.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charnel R - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charnel R
Gesin met tieners

Rustig en gemaklik.

Baie netjiese plek met alles wat mens nodig het. Baie lekker kuierarea vir braai. Gasvrou baie oulik en vriendelik. Hoogs aanbeveel vir groter gesin/familie kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jasmine W - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jasmine W

Definitief die ideale plek om te rus!

Rustige plek. Netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nilo D - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nilo D
Gesin met tieners

Ongelooflik goed toegerus en 'n pargtige plek.

'n Prgatige plek wat toegerus is tot op die laaste blokkie hout. Ek sal dit enige tyd kan voorstel en is vir seker terug.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Robin B - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robin B

Stunning place!

The house had all the necessities, beautiful pool area, spacious, amazing!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R8 370
per nag, vir 18 mense
Vanaf
Vanaf R8 370
per nag, vir 18 mense
Vanaf
R8 370
per nag, vir 18 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Goedemoed Plaas/Die Kloof, Langs die R318, Montagu, 6720, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3f4e407396b6433552e84cb3873165ad475858c6edcf156b7f5a858ac1acc62d31113a084d1adea5483468f86598cd979896?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R8 370 per nag, vir 18 mense 27 5 1 5 Goedemoed Farm/Die Kloof Off the R318 6720 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.703446 20.00397
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem