Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Goedewater Cottage

  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Goedewater-plaas, Machadodorp, 1170, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 000 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Goedewater Cottage is 'n selfsorg-eenheid op 'n plaas 15 km buite Machadodorp. Die kothuis is ideaal vir 'n gesin wat op soek is na gerieflike, dog basiese, verblyf ver van die stadsgedruis. Dis slegs sowat 1,5 km van The Silver Sixpence troulokaal af.

Die kothuis beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Die kombuis is ruim en met 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond, 'n broodrooster, 'n ketel, stoof en 'n oond toegerus.

Die leefarea het gemaklike sitplek en daar is 'n tafel en stoele vir 6 persone. Gaste is welkom om gebruik te maak van die braaigeriewe buite die kothuis. Aktiwiteite op die plaas sluit perdry, baarsvang en kleiteikenskiet in.

Daar is ook meer as genoeg stap- en bergfietsroetes op die plaas en hope geleenthede vir voëlkyk. Ons is slegs 'n kort rit vanaf die Kloppenheim Country Estate wat 'n spa, 'n kroeg en restaurant bied.

Slaapplek

’n Bespreking by Goedewater Cottage sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 4 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Verekombers

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 13 resensies vir Goedewater Cottage
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Liana Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Jaar gelys 8

Ligging

  • Goedewater-plaas, Machadodorp, 1170, Mpumalanga
  • Gaste dink Goedewater Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Goedewater-plaas, Machadodorp, 1170, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGYwZWM1MjBiLWY0ZTEtNDQ0Ni05Y2Q1LTI1NzhjOWQwZGQ1OA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag, vir 4 mense 13 5 1 5 Farm Goedewater Machadodorp 1170 Mpumalanga 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -25.660666666667 30.179194444444
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem