Golden Cove
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Collett-straat 52, Clarens, 9707, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 532 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Golden Cove is 'n bekoorlike selfsorgvakansiehuis in die skilderagtige dorpie Clarens. Hierdie verblyf spog met 'n ideale ligging en is slegs 700 m vanaf die middedorp. Die huis is pragtig versier en is ideaal vir gesinne of groepe vriende wat op soek is na 'n rustige wegbreek.
Daar is slaapplek vir 6 gaste en die huis beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens wat dit perfek maak vir kinders of enkelreisigers. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, ketel, eetgerei en breekware toegerus is. Die sitarea het 'n knus kaggel wat perfek is vir koue aande. Die gemaklike rusbanke voor die TV met sekere DStv-kanale is die perfekte plek om te ontspan.
Daar is ook 'n onderdakstoep met ingeboude braaigeriewe en 'n uitsig oor die tuin. Hierdie ruimte is die ideale plek om jou koppie koffie of skemerkelkie te geniet. Die tuin het ook 'n vuurput waarom gaste kan kuier.
Parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Slaapplek
’n Bespreking by Golden Cove sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Satelliet-TV
- Selfsorg
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Verekombers
- Kaggel
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Gedeelde dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Luzelle Geverifieer
Eiendomme 18
Resensies 114
Jaar gelys 9
Ligging
- Collett-straat 52, Clarens, 9707, Vrystaat
- Gaste dink Golden Cove het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Clarens Drakensberge Vrystaat
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Collett-straat 52, Clarens, 9707, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom