Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Golden Key Guesthouse

Gastehuis

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Huisreëls

Kinderbeleid:
Kinders 6 jaar en jonger bly gratis, mits hulle 'n eenheid met hul ouers deel.
Die gesinskamers het elkeen 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed teen R320 per nag.

'n Deposito van 50% word vereis om 'n bespreking te bevestig.
Sodra die bespreking bevestig is, is dit die gaste se verantwoordelikheid om te verseker dat alle besprekingsinligting korrek is aangesien die gastehuis nie later aanspreeklik gehou kan word vir foutiewe besprekings nie.
Die volledige verblyfbedrag moet vooruit betaal word tensy 'n ander reëling skriftelik getref is.
Die gas word persoonlik aanspreeklik gehou vir die rekening tot die werkgewer, agent of persoon wat die bespreking namens hom/haar gemaak het die rekening vereffen het. Kontant, kaartbetalings en internetbetalings word aanvaar.

Ontbyt is beskikbaar teen R100 per persoon.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R790
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R790
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R790
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Marsstraat 37, Vredenburg, 7380, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAz6ScTb5pDBKBdj7pGL2gRyjR7qpbcCSl6ZtnCzMaVyYRmCbVvk?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R790 per nag (plek vir 2) 17 5 1 5 37 Mars Street Vredenburg 7380 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -32.915305827458 17.975971195106
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem