Citrusdal Akkommodasie by Golden Valley Glamping Villages | LekkeSlaap
+24

Golden Valley Glamping Villages

Tentekamp
Golden Valley Deluxe Village 1 no 1
Vanaf R1 755
per eenheid
Beskrywing

Die village bestaan uit 3 koepeltente wat elk slaapplek vir 2 gaste het. Daar is is 'n groot Bedouin-tent bo-oor die tente met 'n etenstafel, 2 sitsakke, 'n koffietafel, 3 matte, 'n toegeruste kombuis, 'n voorberei-area, n braaidrom en 'n sak hou. Daar is gemeenskaplike ablusiegeriewe met storte en toilette.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Selfsorg

Belasting en Ekstras

Hout en ys is beskikbaar teen 'n ekstra koste.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Glamping Villa
Vanaf R4 135
per eenheid
Beskrywing

Die villa het 'n groot tent met 'n Bedouin-tent wat as 'n sitarea dien met 'n leerbank en 'n ekstra groot sitsak. Daar is nog 'n Bedouin-tent met koepeltente wat elk slaapplek vir 2 gaste het. Altesaam is daar slaapplek vir 8 gaste. Die villa het 'n badkamer met 'n stort en 'n toilet. Daar is 'n toegeruste kombuis met 'n opwas- en voorberei-area. Daar is ook 'n groot etenstafel en 'n braai-area.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Stort
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Selfsorg

Belasting en Ekstras

Hout en ys is beskikbaar teen 'n ekstra koste.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 755
per nag (plek vir 6)
  • Kapasiteit: 74 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gouevallei Camping Villages, Keerom, Citrusdal, 7340, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb38e15efe85b40fad1a786a41f288a3f8015c2b66865be73c66305f2468f551f8cabcd7035b311489af83cd9f93d91373d97?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 755  per nag (plek vir 6) Gouevallei Camping Villages Keerom 7340 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -32.7592 19.051366666667
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za