Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Golden View - Oak on Church

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

Jolena Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 132

Jaar gelys 8

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 52 resensies vir Golden View - Oak on Church
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Ronel C - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ronel C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het baie lekker gekuier en sal beslis weer by die mooi plek tuisgaan.

Mooi, moderne, goed toegeruste kothuis, loopafstand van die sakesentrum. Daar was algemene waterafsnyding daagliks van 18h00 tot 06h00, waarvan ons nie vooraf bewus was nie. Geen emmers water beskikbaar om die toilet te spoel nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Golden View - Oak on Church se terugvoer

Baie dankie vir die waardevolle terugvoer, ons is baie dankbaar dat julle julle kuiertjie in Clarens geniet het. Gun my asb. die geleentheid om te noem dat die waterbeperkings en afsnytye wel deurgegee is in e-pos verband voor julle aankoms, asook in WhatsApp formaat die oggend van aankoms.

Golden View - Oak on Church
Jaco D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco D
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was good, would go again.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sonet B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonet B

Baie lekker.

Baie mooi plek en sal graag weer daar wil bly. Skoon, netjies, veilig, professioneel - baie happy.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Laura S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laura S
Gesin met klein kinders

Wonderful.

Wonderful stay in a beautiful place.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elize N - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize N
Gesin met tieners

Groot, netjies en pragtige huis. Loopafstand van dorp.

Baie lekker gebly. Sal definitief weer hier bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Peet E - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peet E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie tevrede.

Baie lekker gebly, skoon netjies. Veilige onderdak parkering wat kan toesluit. Loopafstand van die Clarens winkels af.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Daniel V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en privaat.

Baie mooi en stylvol, ideaal vir 'n paar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amanda B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda B
Gesin met tieners

Rustig met alles was nodig is.

Ons het heerlik gebly die naweek alles was netjies en alles was jy nodig het, is daar. Dit sal help as daar solar is vir die beurtkrag, maar verder was alles perfek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Etienne R - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Etienne R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great accommodation and well-situated.

Short walk to Clarens restaurants, galleries and shops. Clean, safe and comfortable. just what is needed for a getaway.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Janka L - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janka L
Gesin met klein kinders

'n Huis weg van die huis.

Alles was in orde, baie netjies en baie stil. Ons kon lekker ontspan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Naomi H - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Naomi H
Saam met vriende

Hierdie plekkie het 'n bekoring soos min. Die huis en tuin is uniek en spesiaal.

Die huis is stylvol, baie ruim kamers wat goed ingerig is. Ons het elke oomblik geniet!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leandra F - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leandra F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vrede vir jou siel.

Rustige plekkie waar jy weer kan connect met die natuur en jou eie siel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lisa S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lisa S
Saam met vriende

The view from the stoep is the magic of this venue as you face a beautiful hill that catches the golden glow of sunlight morning and evening.

Great location just off the main square and a central point. It takes 3 - 5 minutes to walk around the dam and into the hills, or the same distance to walk into the town to the bakery, the shops and the cafe's and restaurants. Very easy drive into the Golden Gate reserve to get a feel for the mountains. The house was well equipped, had a Moroccan feel with its bright colours and mosaics, DSTV for rainy afternoons, plenty of space in the kitchen, lounge and dining room with very spacious bedrooms. There is also a stunning shady tree with an entertainment/braai area that we would have loved to have used one evening in dryer weather. The filtered water was also much appreciated. A really lovely 3 nights were spent with my UK family, a relaxed and lovely place to enjoy.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marie Louise S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie Louise S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie geniet.

Eenheid baie goed toegerus. Ruim, groot vertrek. Binne stapsfstand van winkeltjies. Al wat ons gekort het, was 'n spieël naby 'n kragpunt om die haardroeër wat voorsien word, te gebruik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bianca C - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en cozy.

Baie netjiese plekkie en perfek vir 'n paartjie. Pragtige tuin en braai-area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jean V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jean V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Baie lekker gerus!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaco V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi en modern.

Pragtige plekkie met alles.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Role E - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Role E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was vreeslik netjies, alles wat 'n mens nodig het. Ons het so lekker gebly.

Dit was 'n baie mooi plekkie, ons het baie lekker gebly. Alles was netjies, skoon en vreeslik luuks.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Reghardt K - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reghardt K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kon nie vir beter vra nie.

Ons het 'n absolute wonderlike tyd gehad. Die plekkie is goed ingerig vir 2 mense, en die kaggel was 'n seëning met die koue weer. Kosmaakgeriewe en so aan maak dinge soveel makliker - ons het nie nodig gehad om enige iets saam te vat nie. Die bestuurder was ook heel behulpsaam. Sal definitief die plek weer besoek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ina R - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ina R
Gesin met klein kinders

Het heerlik gebly.

Die uitsig op die berge was asemrowend, alles was netjies en skoon, baie sentraal geleë, is mal oor die dekor!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Denise V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denise V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Studio was pragtig en het alles gehad was nodig was.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shanay D - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shanay D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie lekker, netjies en veilig. Modern en loopafstand na alles in Clarens.

Nice plek, baie modern en ruim. Rustig en naby alles. Ons het dit vreeslik geniet!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Golden View - Oak on Church se terugvoer

So bly om te hoor julle het dit geniet. Ons sien uit na julle volgende kuier.

Golden View - Oak on Church
Righardt L - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Righardt L

Genotvol behalwe vir lawaaierige bure.

Lieflike studio. Ongelooflike koffie. Die gebrek aan seep en sjampoe was opvallend. Personeel, vriendelik en bedagsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elrinda P - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elrinda P
Gesin met klein kinders

Rustige kuier saam met familie.

Heerlike wegbreek in 'n ongelooflike omgewing vir manlief se verjaarsdag!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Neo M - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neo M

Fantastic!

Loved it. My team loved it. Spacious and clean. Unfortunately, we didn't get the chance to stay longer but I definitely recommend it.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eschelle S - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eschelle S
Gesin met tieners

'n Heerlike kuier in 'n pragtige huis.

Ons het 'n heerlike tyd in Clarens gehad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jean-michael S - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jean-michael S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Realy an amazing place.

Grate place to stay, very clean, modern and comfortable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Golden View - Oak on Church se terugvoer

Thank you very much Jean-Michael, we look forward to your next visit to Golden View.

Golden View - Oak on Church
Theunis D - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theunis D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Elegante kamer en geriewe.

Die binnenshuise-versiering is uitstaande en alle geriewe ook. Dis net moeilik om ’n karavaan veilig agter die veiligheidsheining te parkeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sonja M - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut heerlik.

Die akkommodasie is so luuks en goed ingerig. Het veral die heerlike kaggel geniet. Die tuintjie is pragtig en dis so rustig daar. Ons sal beslis weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mika D - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mika D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was fantasties.

Die private tuin was regtig 'n lekker spasie gewees en die bad was net so lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Golden View - Oak on Church se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer, ons is bly om te hoor julle het die tydjie by ons geniet.

Golden View - Oak on Church
Belinda L - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda L
Saam met vriende

Mooiste dekor en perfekte ligging.

Baie rustige omgewing en hulle het ons dadelik inkennis gestel dat daar beurtkrag gaan wees sodat ons kon voorberei.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elsabe W - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabe W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese ligging!

Asemrowende mooi studio. Netjies en goed toegerus met 'n lieflike privaat tuin. Baie veilig met onderdakparkering.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johann B - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johann B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sien sterre.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Peter M - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter M
Gesin met tieners

It was very quiet and peaceful.

This is a perfect place for a family to go out to for a peaceful rest at the end of the year.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rebecca L - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Rebecca L
Saam met vriende

Huis het lekker gebly, maar konstruksie aan die oprit was baie ongerieflik, werkers wat konstant op die perseël was, was baie steurend.

Konstruksie aan die oprit en die konstante teenwoordigheid van werkers in die erf het weggeneem van ons ervaring van ons verblyf in Oak on Church. Dit was hoogs onaangenaam om die perseël te moet deel met werkers wat die tuin benut het, en om te moet luister na die gepaardgaande konstruksie-geluide. Die werkers het ook nie gehuiwer om hul frustrasies aan ons oor te dra elke keer wat ons die oprit moes gebruik om binne die perseel te kon parkeer nie. As gevolg van die konstruksie, het die hoof ek konstant oopgestaan, wat geweldig bygedra het tot 'n gevoel van onveiligheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alan S - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Alan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die eenheid is uitstekend toegerus en baie netjies. Baie goed in die dorp geleë.

Golden View is baie sentraal in die dorp geleë. Dit is 'n netjiese eenheid wat baie goed toegerus is. Dit is in 'n stil omgewing en mens kan uitrus en ontspan in 'n pragtige eenheid. Die stoep en braaigeriewe is ideaal vir ontspanne aande en in die res van die eenheid ontbreek regtig niks om dit vir gaste gemaklik te maak nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jeanne S - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanne S
Gesin met klein kinders

Goed toegerus, mooi en veilig.

Ideale plek vir 2 gesinne met klein kindertjies!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elmien B - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmien B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik spesiaal!

Die aandag aan die klein dingetjies, netjiese afwerkings, asemrowende uitsig en snoesige kaggel was 'n lekker bederf op ons Wittebrood. Baie dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Salomé L - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Salomé L
Gesin met tieners

Beste waarde vir geld.

Ons wegbreek was heerlik. Die verblyf was netjies, gerieflik en pragtig. Julle sal ons definitief weer daar sien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bettie B - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bettie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike plek.

Dankie vir die wonderlike diens. Alles is so pragtig en gemaklik. Mooiste plekkie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louisa V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louisa V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie sentraal geleë, decor is pragtig, baie skoon en smaaklik.

Dit was 'n wonderlike ervaring. Alles was stylvol en skoon. Die plekkie is ideaal geleë.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Golden View - Oak on Church se terugvoer

Baie dankie Louisa, dis altyd lekker om te hoor as iemand ons studio en dorpie so geniet en waardeer het. Ons sien uit daarna om julle weer in Clarens te ontvang.

Golden View - Oak on Church
Neo S - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Neo S
Saam met vriende

Beautiful place, loved every moment.

Loved the place, impeccably furnished and the hosts are very attentive and great on communication.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Golden View - Oak on Church se terugvoer

Dear Neo, really glad you enjoyed your stay with us in Clarens. Thank you for appreciating our beautiful unit. Hope to see you again very soon.

Golden View - Oak on Church
Marius B - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marius B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangename verblyf-ervaring.

Ons het in die Studio gebly en die verblyf was aangenaam. Alles was baie netjies en kon selfs kaggel maak. Studio is naby die middedorp en dus stapafstand. Het 'n probleem gehad met staanplek vir karavaan, maar eienaars het goedgunstiglik vir ons alternatiewe staanplek gereël.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bonita H - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bonita H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese mooi plekkie, laat jou sommer tuis voel.

Al my verwagtinge oortref, was nog een van die mooiste plekke waar ek gebly het, dankie julle.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charlotte C - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlotte C
Saam met vriende

Lovely home with all amenities.

A very pleasant stay. Walking distance to town and pleasant walks nearby, especially for the dogs.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Manda B - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Manda B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige dekor!

Ongelukkig was daar slegs een wynglas. Die bure aan die linkerkant het so geraas dat ons hul met tye stil moes maak. Die studio voel bietjie ingeperk met die klein tuin en mure om. Ons sou wat wou gee om onder die pragtige Oak Tree te kon sit. Die studio is pragtig binne met baie smaakvolle dekor. Ideaal vir 2 mense. Kyk net asb. na die toilet. Die vermoede is dat dit lek. Ons het rondom water op die teëls opgemerk. Ons sal weer kom maar volgende keer probeer ons eers die "Contain the view" container look.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacobus M - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Jacobus M
Besigheidsreis

Nie te sleg nie, kan beter.

Soms as ek weg is vir besigheid is dit net geriefliker as daar 'n bietjie body wash of seep is om mee te bad of stort. Dit spaar my dit ook nog in pak. Skeergoed en tandepaste verstaan almal is persoonlik, maar baie goeie gaste huise het dit as standaard.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liezl M - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Liezl M
Gesin met tieners

Pragtige plek en waarde vir geld.

Ons het so lekker gekuier in hierdie pragtige dorp in die pragtige plekkie. Sal dit vir seker aanbeveel vir ander.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Golden View - Oak on Church se terugvoer

Baie dankie vir die mooi komplimente. So bly julle het lekker gebly en gekuier. Kom gerus weer.
Groete,
Lizelle

Golden View - Oak on Church
Tersia V - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tersia V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome.

Baie netjies en sentraal geleë.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Golden View - Oak on Church se terugvoer

Hi Tersia, baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ek hoop om julle gou weer te sien. Groete, Lizelle.

Golden View - Oak on Church
Magda V - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uit die boonste rakke!

Absolute waarde vir geld. Sal enige tyd weer teruggaan. As jy hou van TV kyk, dalk nie die regte plekkie vir jou nie, aangesien daar geen TV in die eenheid is nie. Maar die kaggel en asemrowende uitsig op die berge maak verseker op daarvoor.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alexa R - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alexa R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi en skoon.

Baie lekker rus plek. Dis modern en sjiek en dit is so oorspronklik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Antoinette B - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Antoinette B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflik, intiem - alles wat ons nodig gehad het.

Heerlike wegbreeknaweek saam met my man en seuntjie. Het effe verdwaal op pad na die Square Roots-woonstel en die bakkie was te groot vir die parkeerplek, maar die woonstel self is meer as genoeg en die snappy chef-plaat was awesome! Sal vir seker weer gaan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R1 500
R1 500 R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 500
R1 500 R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 500
R1 500 R1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 165, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7a7131d99b03b6485d69e74a0d655b861b4763149f0733e02a5e4bc1dfef844a05b48f522029a43aa3524b91b62b710d379c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 500 nouVanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 52 5 1 5 165 Church Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.517487933372 28.417856991291
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem