Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Golden View Luxury Self-Catering

Rustic Red-ateljeewoonstel
Vanaf
Vanaf R1 500
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié ateljeewoonstel is 'n moderne woonstel met unieke en eklektiese dekor. Dit is ideaal vir 'n paartjie wat luuksheid, ruimte en styl soek. Dié ateljeewoonstel is oopplan met 'n koningingrootte-bed en 'n groot hoekbad met 'n stort. Daar is ook 'n oopplan-leefarea met 'n slim-TV met Netflix en Showmax, 'n eetarea en kombuis wat met 'n yskas, oond, stoof en 'n mikrogolfoond toegerus is. Daar is 'n afskorting vir meer privaatheid.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Troeteldiere word nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 maande voor die inkloktyd 5%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 maande voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Contain the View-kothuis
Vanaf
Vanaf R2 200
per eenheid
  • Plek vir 4 persone
  • Woonstel
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kothuis is 'n selfsorg-eenheid met 2 stylvol versierde slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is een en 'n halwe badkamer. Die eerste het 'n bad en stort bokant en 'n wasbak, en die ander het 'n wasbak en toilet. Daar is ook 'n oopplan-leefarea met 'n kombuisie en 'n kaggel. Die kombuis is met 'n yskas, oond, stoof en mikrogolf toegerus. Met dié dat daar geen TV is nie, kan gaste hul tyd geniet deur te ontspan en weer met familie en vriende te skakel.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Troeteldiere word nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 maande voor die inkloktyd 5%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 maande voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Willow Rest-huis
Vanaf
Vanaf R2 700
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 8 persone
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié huis is 'n ruim drieslaapkamerhuis wat ideaal is vir 'n groot gesin met kinders. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 2 enkelbeddens. Die ander 2 slaapkamers het albei koningingrootte-beddens. Daar is 2 badkamers, waarvan die een 'n bad en die ander 'n stort het. Daar is ook 'n eetkamer, 'n slim-TV met Netflix en Showmax, en 'n moderne kombuis. Die kombuis is met 'n skottelgoedwasser, groot yskas, mikrogolf, stoof, oond en koffiemasjien toegerus.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 4 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Troeteldiere word nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 maande voor die inkloktyd 5%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 maande voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Besterstraat 235, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAca50fc381f8531363c1b90d45ba157be3283c3ba44cf669bd4c61e4da4a6578a10284b4f76e0cc9cfdcabe83129394316e64?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2) 80 5 1 5 235 Bester Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.51879358165 28.421038091183