Golf Castle
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Golf-weg 38, Drie Riviere, Vereeniging, 1935, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R600 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Golf Castle bied gehalteverblyf in Vereeniging, Gauteng, ideaal vir sakereisigers of gaste wat op soek is na gerieflike verblyf in die natuur.
Verblyf word gebied in 4 pragtige eenhede met privaat en suite-badkamers, TV's met Netflix, asook gratis WiFi. Daar is koffie- en teemaakgeriewe, 'n yskas of yskas-vrieskas, mikrogolf en 'n sitarea.
Gaste het toegang tot 'n pragtige tuin en veilige parkeerplek.
Kenmerke
Geriewe
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Hendrik Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Maande gelys 2
Ligging
- Golf-weg 38, Drie Riviere, Vereeniging, 1935, Gauteng
- Gaste dink Golf Castle het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Vereeniging Gauteng
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Golf-weg 38, Drie Riviere, Vereeniging, 1935, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom