Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Golf View Guest House

Eenheid 2
Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 1 mens
  • Plek vir 1 persoon
  • Woonstel
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié eenheid het 1 enkelbed en 'n aparte badkamer met 'n stort. Daar is 'n TV met plaaslike kanale, WiFi en lugversorging. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, 'n stoof, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die eenheid bied 'n uitsig oor die tuin en daar is 'n privaat braai-area.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

- Maaltye is beskikbaar by Herambi Guest House en moet vooraf by die instansie gereël word.
- Ontbyt is 'n opsionele ekstra teen R125 per persoon.
- Middagetepakkies is beskikbaar as 'n opsionele ekstra teen R125 per persoon.
- 'n Driegangmaaltyd met sap is beskikbaar as 'n opsionele ekstra teen R195 per persoon.

- Ontvangs is die hele dag oop. - Ons kantoorure is van 07:00 tot 21:00. Daarna sal die nagwag beskikbaar wees om gaste te laat inklok.

- Let asb. dat alle gaste by Herambi Guest House moet inklok.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Eenheid 1
Vanaf
Vanaf R975
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Hierdie eenheid het 'n dubbelbed en 2 wiegstoele, en 'n aparte badkamer met 'n stort. Daar is 'n TV met sekere DStv-kanale, WiFi en lugversorging. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, stoof, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n buitebraai.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

- Maaltye is beskikbaar by Herambi Guest House en moet vooraf by die instansie gereël word.
- Ontbyt is 'n opsionele ekstra teen R125 per persoon.
- Middagetepakkies is beskikbaar as 'n opsionele ekstra teen R125 per persoon.
- 'n Driegangmaaltyd met sap is beskikbaar as 'n opsionele ekstra teen R195 per persoon.

- Ontvangs is die hele dag oop. - Ons kantoorure is van 07:00 tot 21:00. Daarna sal die nagwag beskikbaar wees om gaste te laat inklok.

- Let asb. dat alle gaste by Herambi Guest House moet inklok.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Eenheid 3
Vanaf
Vanaf R975
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Die eenheid het 'n dubbelbed, 1 enkelbed en 'n aparte badkamer met 'n stort. Daar is 'n TV met sekere DStv-kanale. WiFi en lugversorging. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, stoof, mikrogolfoond, eetgerei, breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe. Die eenheid bied 'n uitsig oor die tuin en daar is 'n privaat braai-area.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

- Maaltye is beskikbaar by Herambi Guest House en moet vooraf by die instansie gereël word.
- Ontbyt is 'n opsionele ekstra teen R125 per persoon.
- Middagetepakkies is beskikbaar as 'n opsionele ekstra teen R125 per persoon.
- 'n Driegangmaaltyd met sap is beskikbaar as 'n opsionele ekstra teen R195 per persoon.

- Ontvangs is die hele dag oop. - Ons kantoorure is van 07:00 tot 21:00. Daarna sal die nagwag beskikbaar wees om gaste te laat inklok.

- Let asb. dat alle gaste by Herambi Guest House moet inklok.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R975
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Zwartbergstraat 33, Laingsburg, 6900, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe7MQMRXFNzix4BcUi7TMgknAYdV4fCBrocJ4KMuyK1S7visQGB?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R975 per nag, vir 2 mense 65 5 1 5 33 Zwartberg Street Laingsburg 6900 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.1943362 20.8581577
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem