Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Golfing Family's Dream Home

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Robbejacht-sirkel 1100, Langebaan Country Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 750 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Golfing Family's Dream Home is 'n moderne enkelverdieping-selfsorghuis met 'n omsetter, op die veilige Langebaan Country Estate wat spog met 'n eksklusiewe 18 putjie-gholfbaan wat deur Gary Player Designs en Black Knight Designs ontwerp is. Die huis is in 'n stil doodloopstraat met 'n speelpark aan die een kant en die gholfbaan se 13de gaatjie aan die ander.

Die huis is geskik vir 8 gaste en het 4 slaapkamers, 4 badkamers, 'n oopplan-kombuis, -opwasarea, eetarea- en leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 2 wasbakke. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die derde en vierde slaapkamer het elk 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die kamers het deure wat na buite lei wat aparte toegang bied. 2 van die kamers het waaiers. Daar is ook 'n kampbedjie.

Die moderne kombuis en opwaskamer is gepas vir enige voornemende sjef en is met 'n dubbeldeur-yskas-vrieskas, ysmasjien, stoof, oond, mikrogolf en skottelgoedwasser toegerus. Daar is ook 'n toonbank met 5 stoele. Die eet-area het 'n etenstafel vir 6 en in die sitarea is daar gemaklike sitplek, 'n kaggel en 'n slim-TV met DStv. Dié area lei na die skoonveld en 'n binnehof wat na noord front waar gaste beskut sal wees teen die wind.

Stapeldeure lei na 'n onderdakstoep met 'n ingeboude braai en 'n etenstafel vir 6.

Die landgoed het 'n gemeenskaplike swembad, 'n gimnasium, spa, restaurant, kroeg, tennisbane, 'n putt-putt-baan, 2 rolbalbane, 'n sokkerveld, 2 doelnette, asook speelplek vir kinders, fietrypaaie en staproetes, bokke en baie verskillende voëlsoorte.

Slaapplek

’n Bespreking by Golfing Family's Dream Home sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 1 resensie vir Golfing Family's Dream Home
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.9/5

Andriette Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 8

Jaar gelys 3

Ligging

  • Robbejacht-sirkel 1100, Langebaan Country Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink Golfing Family's Dream Home het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 750
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R3 750
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Robbejacht-sirkel 1100, Langebaan Country Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa95dc0bdb7bc24577906f22db395fd96045290147fe68d77f5d7ffeb4f4f62f872d577e4703eefa3d4e307a9cac1b8e38f4e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 750 per nag (plek vir 8) 1 5 1 5 1100 Robbejacht Circle Langebaan Country Estate 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-19:00 10:00 -33.0684094 18.0469905
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem