Gompou Straat 7
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
3.9/5
Louis Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 159
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Johann L - Jan 2024
Algehele gradering
Nie goed nie.
Wendy W - Jan 2024
Algehele gradering
Good.
Riaan D - Jan 2024
Algehele gradering
Voldoende vir n vinnige oornag tussen Gauteng en Kaap.
Melinda J - Jan 2024
Algehele gradering
Ongemaklik en nie wat adverteer is nie.
Vonique S - Des 2023
Algehele gradering
Goed.
Jan O - Des 2023
Algehele gradering
Ons het lekker gerus dankie.
Setlhabaka P - Des 2023
Algehele gradering
Great and enjoyable.
Stefan O - Des 2023
Algehele gradering
Perfekte oornag rus vir lang reise.
Annemarie D - Des 2023
Algehele gradering
Ek sal beslis die plek aanbeveel.
Sonia S - Des 2023
Algehele gradering
Ons is baie vroeg die oggend daar weg.
Peter B - Nov 2023
Algehele gradering
Adequate for a one night stay over.
Flip L - Okt 2023
Algehele gradering
Soos met die opreis se ontvangs en verblyf was die afreis alles reg.
Flip L - Okt 2023
Algehele gradering
Ek was alleen vir een of twee is als voldoende. Baie goed ontvang en vriendelik. Als was skoon en netjies.
Ronel B - Okt 2023
Algehele gradering
Baie vriendelik, netjies en veilig.
Madeleine H - Okt 2023
Algehele gradering
Vriendelike diens en waarde vir geld.
Sean O - Sep 2023
Algehele gradering
Gerieflik, stil en veilig.
Anonieme gas - Sep 2023
Algehele gradering
Jasper V - Sep 2023
Algehele gradering
Rustig.
Steve B - Aug 2023
Algehele gradering
Baie basies! Regtig ekonomies. Oud. Lae koste.
Anina V - Aug 2023
Algehele gradering
Heerlike impulsiewe wegbrekie.
Bosman S - Jul 2023
Algehele gradering
Rustig en stil, gemaklik en voldoende.
Tony H - Jul 2023
Algehele gradering
Geen probleme.
Daan V - Jul 2023
Algehele gradering
Goeie oornag bestemming. Kry waarvoor jy betaal as jy nie vol fiemies is nie.
Martha V - Jul 2023
Algehele gradering
Gerieflike verblyf.
Ronel P - Jun 2023
Algehele gradering
Rustig en stil gewees.
Graham P - Jun 2023
Algehele gradering
Great stop-over point.
Leon N - Mei 2023
Algehele gradering
Ons was opgegradeer om in die huis te oornag in plaas van die woonstel.
Johan B - Mrt 2023
Algehele gradering
Afgeleef, maar kan met minimale spandering herleef.
Lees meerElna K - Mrt 2023
Algehele gradering
Groot storm, geen elektrisiteit, geen selfoon.
Truida C - Mrt 2023
Algehele gradering
Lekker oornagplekkie.
Anonieme gas - Feb 2023
Algehele gradering
Maxine M - Jan 2023
Algehele gradering
Vriendelik en bedagsaam.
Noldus G - Jan 2023
Algehele gradering
Baie netjies en groot.
Trudie B - Jan 2023
Algehele gradering
Baie lekker gewees, plek is netjies.
Marlene E - Des 2022
Algehele gradering
Uitstekend en die gasvryheid baie goed.
Gompou Straat 7 se terugvoer
Baie dankie. Dit is net n plesier. sien julle weer
Sadiya S - Des 2022
Algehele gradering
Good for a night stay.
John H - Des 2022
Algehele gradering
Stil area, naby alles. 100% vir oornag.
Marlene K - Des 2022
Algehele gradering
Netjies en gerieflik.
Sampie R - Des 2022
Algehele gradering
All went well.
Anonieme gas - Des 2022
Algehele gradering
Donald L - Des 2022
Algehele gradering
A safe bed to rest for the night.
Rina S - Des 2022
Algehele gradering
Ongelukkig was die plek nie op standaard nie.
Maynard V - Nov 2022
Algehele gradering
Netjiese plek met veilige parkering.
Jurg P - Okt 2022
Algehele gradering
Gerieflik vir een nag.
Jaco N - Okt 2022
Algehele gradering
Not pleasant. Kitchen dirty. Bathroom very smelly. Loadshedding provision limited. 2 candles (had to search for it) and the matches pack was empty.
Lees meerAnonieme gas - Sep 2022
Algehele gradering
Henry B - Aug 2022
Algehele gradering
Rustige stil area.
Celetje H - Aug 2022
Algehele gradering
Lekker gebly.
Frederick G - Jul 2022
Algehele gradering
Baie Lekker.
Monica G - Jun 2022
Algehele gradering
Cozy and spacious.
Franci V - Mei 2022
Algehele gradering
Heerlike ruim, skoon, goedtoegeruste huis.
Anonieme gas - Mrt 2022
Algehele gradering
Piet B - Mrt 2022
Algehele gradering
Bietjie anders as ander plekke. maar lekker.
Andre S - Feb 2022
Algehele gradering
Baie lekker geriewe, skoon huis, skoon goedversorgde tuine, ruim parkering onder afdakke, als veilig.
Stuart R - Feb 2022
Algehele gradering
1 night stay en route from Cape Town to Durban.
Coenraad V - Feb 2022
Algehele gradering
Rusplek na 'n langpad.
Corlia H - Feb 2022
Algehele gradering
Lugversorger redding in erge hitte.
Jessica V - Jan 2022
Algehele gradering
Vriendelike en behulpsame eienaar.
Hemelia M - Jan 2022
Algehele gradering
Baie rustige omgewing en dit was gerieflik. Het 'n heerlike warm bad geneem en op 'n gemaklike bed geslaap. Baie netjies en skoon.
Ockert C - Jan 2022
Algehele gradering
Gemiddeld.
Gerrit W - Des 2021
Algehele gradering
Lekker vir oornag.
Alberto G - Des 2021
Algehele gradering
Awesome.
Hendrik D - Des 2021
Algehele gradering
Nie soos foto's, snaakse reuk in vertrek.
Chris S - Des 2021
Algehele gradering
Aanvaarbaar.
Elmari B - Des 2021
Algehele gradering
Rustige oorslaapplek.
Ester W - Okt 2021
Algehele gradering
Baie ongerieflik.
Elize L - Sep 2021
Algehele gradering
Wanvoorstelling van verblyf op webwerf.
Maria V - Sep 2021
Algehele gradering
Our stay was peaceful.
Audrey H - Sep 2021
Algehele gradering
Lovely spacious lounge, kitchen and fenced-in garden.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Lieflike ruim sitarea, kombuis en omheinde tuin.
Die omheinde tuin is belangrik vir ons omdat ons met ons honde reis. Die groot sitarea was amazing en goed omdat ons ook die hondekratte kon opslaan.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Maryke G - Jun 2021
Algehele gradering
Geskikte akkommodasie vir oornag.
Ria P - Jun 2021
Algehele gradering
Die plek was skoon.
Freddie L - Mei 2021
Algehele gradering
Blyplek.
Rina E - Mei 2021
Algehele gradering
Baie lekker.
Steve V - Mei 2021
Algehele gradering
Het alles wat ons nodig gehad het!
Phillip D - Apr 2021
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Colin H - Apr 2021
Algehele gradering
Sien sterre.
Leon D - Feb 2020
Algehele gradering
Skoon, rustig en net lekker.
Gompou Straat 7 se terugvoer
Baie dankie, ek waardeer dit.
Abrie V - Jan 2020
Algehele gradering
Rustige en mooi omgewing. Huis voldoen aan al die behoeftes om heerlik te ontspan.
Gompou Straat 7 se terugvoer
Baie dankie. Ek is bly julle was tevrede.
Christine R - Jan 2020
Algehele gradering
Very comfortable.
Nicolette F - Jan 2020
Algehele gradering
Lekker rustig, skoon en netjies en beveel beslis aan.
Gompou Straat 7 se terugvoer
Baie dankie ek waardeer julle kommentaar. Ek probeer my bes.
Marc P - Des 2019
Algehele gradering
Stay was okay but improvements can be made to upgrade.
Kotie K - Des 2019
Algehele gradering
Well organised and equipped.
Andre D - Des 2019
Algehele gradering
Die akkommodasie was swak, wasbakke en toilette oud en gevlek en elekriese verlengkoorde het die wêreld vol gelê.
Lees meerSanjo R - Des 2019
Algehele gradering
Old fashioned but comfortable house.
Gompou Straat 7 se terugvoer
Baie dankie, ek waardeer dit.
Gideon D - Des 2019
Algehele gradering
Darem 'n rusplek na lang dag op die pad.
Ansonet B - Nov 2019
Algehele gradering
Rustig en netjies.
Elmarie S - Sep 2019
Algehele gradering
Dit was 'n baie ruim, skoon en gemaklike verblyf.
Johan F - Sep 2019
Algehele gradering
Baie aangename en gerieflike halfweg-oornagverblyf.
Wicus V - Sep 2019
Algehele gradering
Baie gerieflik.
Andre C - Sep 2019
Algehele gradering
Uitstekend.
Anonieme gas - Sep 2019
Algehele gradering
Anonieme gas - Jul 2019
Algehele gradering
Johanna E - Jun 2019
Algehele gradering
Gerieflike oornagstop.
Anonieme gas - Mei 2019
Algehele gradering
Fanie G - Mei 2019
Algehele gradering
Daai bed slaap so lekker.
Cathy B - Apr 2019
Algehele gradering
Het een nag oorgeslaap.
Gompou Straat 7 se terugvoer
Baie dankie, ek waardeer dit! Ons doen ons bes.
Elmien V - Mrt 2019
Algehele gradering
Ontspannend.
Piet P - Mrt 2019
Algehele gradering
Dit was baie lekker.
Gompou Straat 7 se terugvoer
Jammer vir die bourommel mar die munisipaliteit staak al vir 3 maande. Ons gemeenskap het nou self ingespring om die dorp skoon te maak en almal spook nounet om die sypaadjies skoon te kry en die parkies.
Pieter G - Mrt 2019
Algehele gradering
Good value for money.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Goeie waarde vir geld.
Gompou Straat 7 is goeie waarde vir geld as 'n oorslaap om die pad na die Suide te breek.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Amelia L - Jan 2019
Algehele gradering
Baie netjies en skoon en mense baie vriendelik en hulpvaardig.
Angela F - Des 2018
Algehele gradering
Aanvaarbaar.
Anonieme gas - Des 2018
Algehele gradering
Iren P - Des 2018
Algehele gradering
Nie wat jy verwag.
Ernst Arnold W - Jun 2018
Algehele gradering
Vriendelike diens, die eenheid was egter oud en afgeleef.
Amelia J - Mei 2018
Algehele gradering
Skoon maar outyds.
Joey S - Mrt 2018
Algehele gradering
Rustig.
Gompou Straat 7 se terugvoer
Baie dankie ons doen ons bes.
Bernadine M - Des 2017
Algehele gradering
Die gastehuis was baie goed toegerus.
Gompou Straat 7 se terugvoer
Baie baie dankie. Ek waardeer dat julle raaksien wat ons doen.
Groete,
Bets
Denzil S - Okt 2017
Algehele gradering
Sal vir seker weer daar oorbly asook vir my vriende aanbeveel. Gasvryheid uit die boonste rakke.
Kobie V - Mei 2017
Algehele gradering
Plaas-atmosfeer, baie rustige buurt.
Yvonne B - Jan 2017
Algehele gradering
Netjiese en gerieflike oornag verblyf tussen die Tuinroete en Johannesburg.
Francois N - Jan 2017
Algehele gradering
Verblyf was baie gerieflik, skoon en 'n goeie keuse vir 'n oornag bestemming.
Anonieme gas - Jan 2017
Algehele gradering
Ria N - Des 2016
Algehele gradering
Ideal vir oorslaap. Stil rustig en ver genoeg van die hoofpaaie sodat mens nie verkeer hoor wat mens se slaap onderbreek nie.
Gompou Straat 7 se terugvoer
Beste Ria,
Baie baie dankie vir julle positiewe bydrae. Ek belowe ons doen ons bes vir die gaste. Dit is so verblydend om sulke kommentaar te kry. Nogmaals dankie.
Groete,
Bets
Jannie Venter V - Des 2016
Algehele gradering
Teleurstellend.
Gompou Straat 7 se terugvoer
More Jannie,
Jammer om te hoor ek moet kombuis en stort opgradeer. Gelukkig is alles skoon en netjies. Die beddegoed kraakvars en skoon. Die beddens lekker om op te slaap.
Groete,
Bets
Rhona B - Des 2016
Algehele gradering
Was OK om daar te oornag.
Lees meerGompou Straat 7 se terugvoer
Baie dankie vir al jul voorstelle. Ek is net bly julle het lekker geslaap.
Vriendelike groete
Bets
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Gompoustraat 7, Gariepdam, 9922, Vrystaat