LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Gonubie Beach Retreat | LekkeSlaap
+32

Gonubie Beach Retreat

3 resensies
Selfsorg
Winteraanbod 14% af

Bly 7 nagte en betaal slegs vir 6 vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Geldig vanaf 1 Mrt 2021 tot 11 Okt 2021.

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 08:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: 18de Laan 14, Gonubie, Oos-Londen, 5257, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 925 R2 507 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Gonubie Beach Retreat is in Gonubie, Oos-Londen geleë en bied gehalteverblyf aan 'n gesin net sowat 300 m van die strand af. Dis naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en trekpleisters.

Dié huis beskik oor 4 slaapkamers en het slaapplek vir 8. Die hoofslaapkamer, tweede en derde kamers het elk 'n dubbelbed. Die vierde kamer het 2 enkelbeddens. Daar is 3 badkamers waarvan die hoofslaapkamer s'n en suite is.

Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër.

Die sitkamer het gemaklike rusbanke, 'n TV, tafeltennis en 'n eetarea met sitplek.

Daar is ingeboude braaigeriewe, 'n lapa, kroeg, pooltafel, en 'n etenstafel vir 12 op die dek. Die swembad kan ook gebruik word.

Veilige parkeerplek is in 'n toesluit-dubbelmotorhuis op die perseel beskikbaar. This accommodation is specifically for families only, no business trips or functions. The daily price is based on the average size family, larger and double families will increase pricing per day slightly

Slaapplek

’n Bespreking by Gonubie Beach Retreat sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Portier
  • Speletjieskamer
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Wegbreekkamers
  • DVD-speler
  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 3 resensies vir Gonubie Beach Retreat
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • 18de Laan 14, Gonubie, Oos-Londen, 5257, Oos-Kaap
  • Gaste dink Gonubie Beach Retreat het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R2 925
Vanaf R2 507
per nag (plek vir 8)
was R2 925
Vanaf R2 507
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 08:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: 18de Laan 14, Gonubie, Oos-Londen, 5257, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAAbnc9PnQg2h5UtlO3g6gKhDVzd92zQlMFDd3XLXhIhEVfAL41m?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R2 925, nou Vanaf R2 507  per nag (plek vir 8) 3 5 1 5 14 Eighteenth Avenue Gonubie 5257 Oos-Kaap 086 999 0018 08:00-19:00 12:00 -32.945784 28.022896
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!