Gooderson Beach Hotel

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Kom ontspan en verkwik jouself langs die see by die Gooderson Beach Hotel. Geniet die pragtige uitsig oor die see en strand met die son wat voor jou oë sak sommer vanuit jou ruim hotelkamer of selfsorgwoonstel.

Verblyf word gebied in ruim kamers met lugversorging en en suite-badkamers met storte. Geriewe in die kamer sluit 'n TV met sekere DStv-kanale, koffie- en teemaakgeriewe, 'n telefoon en persoonlike muurkluis waarin jy jou besittings kan wegbêre.

Gooderson Beach Hotel is op Durban se strandfront geleë na aan heelwat besienswaardighede soos die Durban Internasionale Konferensiesentrum, Suncoast Kasino en uShaka Marine World. Dit is ook net 'n kort entjie van die wêreldklas Moses Mabhida Sokkerstadion af waar 7 wedstryde tydens die 2010 Sokkerwêreldbeker gespeel is.

Kom ontspan by Pier 107, die restaurant op die hotel se grondvloer wat as een van die top 5 restaurante teen Durban se strandfront verkies is. Pier 107 is 'n ware suksesverhaal en plaaslike inwoners sê gereeld: "Hulle bedien heerlike kos teen bekostigbare pryse". Nog gewilde eetplekke sluit El Cordoba, wat buffet-etes bied, en Harpoon Harry's Cocktail Bar in.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Fietsry
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Diners-kaart
  •  Kontant

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Kroeg
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Portier
  •  Gastesitkamer
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Restaurant op Perseel
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Zoeloe
  •  Xhosa

Konferensie geriewe

  •  Lugversorging
  •  Wegbreekkamers
  •  Dataprojektor
  •  Blaaibord
  •  Witborde
  •  Sekretariële Geriewe
  •  Internet
  •  Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  •  Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  •  Plek vir tot 30 afgevaardigdes
  •  Plek vir tot 50 afgevaardigdes
  •  Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Kamerbediening
  •  Ontbyt
  •  Aandete
  •  Middagete

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af
  •  Parkering Op Die Straat

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Gooderson Beach Hotel gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 360 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za