Goodluck Farmhouse
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Papiesvlei-weg, Vaalvlei-plaas, Stanford, 7210, Wes-Kaap
- Vanaf R9 000 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Goodluck Farmhouse is 'n luukse gesinsvriendelike, plattelandse plaashuis op 'n werkende eko-plaas, wat onafhanklik van die tradisionele kragnetwerk is. Dit is net 10 minute van die skilderagtige Stanford-dorpie af, waar gaste kan asem skep, ontspan en die plattelandse lug, fonteinwater en uitsigte kan geniet. Dit is ideaal vir vriende, familie-byeenkomste, klein geleenthede en toevlugsoorde.
Dié pragtige huis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 en suite-slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens, terwyl die derde slaapkamer 'n stapelbed het. Die vierde slaapkamer het 'n koninggrootte-bed. Daar is ook 2 ekstra beddens op versoek vir kinders. Die oorblywende badkamers het 'n stort, wasbak en toilet. Daar is ook 'n aparte toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die ruim oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Dit lei na die eetarea en dien as die ideale plek om maaltye saam te geniet. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n kaggel.
Dié huis lei na 'n stoep met sitplek wat perfek is vir alfresco-etes met 'n ingeboude braai, en spog met die mooiste uitsig oor die Wynlande. Verder is daar ook 'n vuurput en 'n groot grasperk.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Wynkelder
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Forelhengel
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Forelhengel
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Aparte toilet
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Ligging
- Papiesvlei-weg, Vaalvlei-plaas, Stanford, 7210, Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Papiesvlei-weg, Vaalvlei-plaas, Stanford, 7210, Wes-Kaap