Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Gooi Anker

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Schalk Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 16 resensies vir Gooi Anker
Netheid
4.7/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Sheryl G - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sheryl G
Saam met vriende

Dit geniet.

Baie rustig netjiese plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Arnold P - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arnold P
Gesin met klein kinders

Uitstekend, waarde vir geld, skoon en netjies, luuks.

Ons het baie lekker gekuier. Die huis is pragtig en alles skoon en netjies gewees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adolf V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Adolf V
Gesin met klein kinders

Goeie wegbreek na die natuur en besigheid van diere.

Het baie lekker gebly, baie diere besoek die verblyf elke dag, beddens is goed en die huis het alles wat 'n mens nodig het! WiFi was ook goed!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Koos B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Koos B
Gesin met klein kinders

Dit is 'n genot en die plek is ideaal vir groot gesinne.

Ons het lekker gebly. Het met die eienaar gepraat oor die braairoosters wat verroes is en die plase buite wat nie werk nie en 'n gevaar is. Daar is ook te veel goed ingeplug op een prop wat vir my gevaarlik is. Hy sal aandag daaraan gee. Verder het ons lekker gebly. Hulle moet net voorsiening maak dat jy die volle swartsak êrens kan bêre sonder dat bobbejane dit verskeur, want die hok by die pad was vol.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christina B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christina B

Baie lekker huis met genoeg spasie vir almal en alles wat jy nodig het.

Die huis was ideaal vir ons familie groep en almal het die baie diere wat die huis besoek vreeslik geniet. Dit was maklik om met die eienaar te kommunikeer en hulle was baie vriendelik en behulpsaam. Ons sal beslis weer van die woning gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lerato M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lerato M
Gesin met klein kinders

Relaxing

Best getaway place away from city traffic.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marisa B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marisa B
Gesin met klein kinders

Rustige kuier.

Ons het baie lekker gebly by Gooi Anker. Verseker waarde vir geld. Diere op die voorstoep was groot vermaak vir almal.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jay P - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jay P
Saam met vriende

Amazing stay with interesting guests!

We had a great stay in a comfortable and cosy house. We were visited by some kudu, zebras, bush babies, and mongoose. I highly recommend Gooi Anker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kalvanya P - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kalvanya P
Gesin met klein kinders

Excellent stay.

The sliding door gates could not open, and none of the keys worked. The gas ran out on the last day and we could not use the gas stove. The downstairs toilet is leaking.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Magda O - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Magda O

'n Heerlike ontspanne kuier saam familie.

Ons sal Gooi Anker beslis aanbeveel. Dis 'n ruim, skoon, netjiese huis met alles wat ons nodig het. Alhoewel dit gereën het, het ons geen probleem gehad om te braai en heerlik te kuier nie. Die lieflike lapa is so groot dat ons net daar kon kuier. Vir seker 'n pluspunt is dat elke kamer sy eie badkamer het. Ons sal vir seker weer by Gooi Anker gaan kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marco B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marco B

Uitstekend, rustig, waarde vir jou geld.

Baie lekker, alles wat 'n mens nodig het, van braai tot kombuistoerusting was reeds daar. Die diere was puik en vollop. Sal definitief weer daar oorbly sonder om te huiwer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marianne V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marianne V
Gesin met klein kinders

Heerlik en gerieflik.

Blyplek het alles wat jy nodig het. Sal dalk aanbeveel dat muskietnette op die vensters ook gesit word. Daar is nie tans nie so as dit loadshedding is en die aircons is af kan mens nie die vensters ooplos in die aand nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tina D - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tina D

Ons kuier by Gooi Anker was uit die boonste rakke, puik diens van ons agent Schalk gekry en ook na ons uitgeklok het was hy dadelik om te hoor of ons dit geniet het.

Ek sal Gooi Anker definitief aanbeveel, want die plekkie is toegerus met alles wat nodig is, noem dit en hulle het dit. Ons het ongelooflik baie lekker gebly en die kuierarea se uitleg was die beste wat ons nog gekry het, lekker in die middel en onderdak. Ons was 'n groep mense en elkeen het lekker om die swembadarea gekuier. Baie dankie vir julle ongelooflike plekke.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maartin Strydom S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maartin Strydom S

Gooi Anker - allerbeste waarde vir geld, 'n plek om mooi herinneringe te bou.

Uitstekende verblyf met letterlik alles wat mens kan droom om nodig te hê tydens jou verblyf. Die verblyf was silwerskoon en pynlik netjies by aankoms. Ons was 8 volwassenes en 'n kind - daar is meer as genoeg ruimte vir almal. Die kamers is baie goed toegerus met baie goeie kwaliteit beddens, linneware, komberse en handdoeke. Ons twee "oues van dae" het in die woonstel geslaap, wat ook met eie kombuis, oondjie, mikrogolf en yskas toegerus is. 'n Groot trekpleister om weer en weer Gooi Anker te besoek is natuurlik die mak wild: koedoes, sebras, vlakvarke en 'n rooibok of twee wat uit mens se hand kom eet. Saans om die vuur het die nagapies ons kom vermaak. Ons as familie kom mooi herinneringe skep by Gooi Anker. Ek kan Gooi Anker met my hele hart aan enige voornemende gaste aanbeveel. Mens kry baie meer as waarvoor jy betaal. Fantastiese waarde vir geld! Dankie, dankie, dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bianca M - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca M
Gesin met klein kinders

Oulikste en 'n lekker plek om in te bly.

Baie oulike akkommodasie, kindervriendelik en veilig. Baie verskeidenheid diere wat daar is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sabera M - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sabera M
Gesin met klein kinders

Wonderful place, very neat and has everything that you need.

Good location, and a great braai area. Was very relaxing. Very well built and maintained. Lots of space, accommodates 10 people wonderfully. Love that the place has games for the kids and even a load shedding light! Great place, definitely worth the money. Also, we also spotted quite a few animals at night from braai area. Would love to visit again!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gooi Anker se terugvoer

Hi Sabera

Thanks for the wonderful review.

You and your family are always welcome to come and stay.

Thank you for choosing Gooi Anker as your Marloth Park destination.

Regards

Schalk van Niekerk

Gooi Anker
Vanaf
R1 350
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R1 350
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R1 350
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Otterlaan 3085, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAda65fe171950059e92269bf71f18115124972991eb1555baa118619bc98a723cc35a08ded0ffac9c10f3731a1bf50a5b2a93?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag (plek vir 10) 16 5 1 5 3085 Otter Avenue Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -25.336449423123 31.801433569312
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem