Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Goose Valley P2

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Knysna-weg 75, 444, 12 Goose Valley Golf Estate, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 600 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Goose Valley P2 is 'n woonstel op die grondvloer wat gerieflike en ruim selfsorgverblyf met 'n uitsig oor die strandmeer en see bied.

Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer en dit bied slaapplek aan 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Gaste deel 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak, sowel as 'n wasmasjien en tuimeldroër.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, gasstoof, stoof en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n TV met 'n DStv-koppelpunt en gemaklike sitplek en gaste kan hul eie DStv-dekodeerder saambring. Die leefarea lei na 'n semi-onderdakstoep met sitplek, braaigeriewe en 'n uitsig oor die gholfbaan. WiFi is beskikbaar.

Gaste het toegang tot veilige parkeerplek op 'n aangewese staanplek in P2. Ekstra parkeerplek is beskikbaar op die besoekersparkeerplekke oorkant die pad. Daar is ook 'n aangewese area vir sleepwaens verder in die straat in.

Gaste het toegenag tot 'n gemeenskaplike swembad, gholf, tennis, muurbal, pragtige staproetes, drafroetes, 'n kinderspeelarea en 'n restaurant op die perseel. Die eiendom is naby die strand, Market Square en Plettenbergbaai se inkopiesentrums.

Slaapplek

’n Bespreking by Goose Valley P2 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 3 resensies vir Goose Valley P2
Netheid
3.7/5
Diens
3.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
3.7/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Brenda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Jaar gelys 1

Ligging

  • Knysna-weg 75, 444, 12 Goose Valley Golf Estate, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Goose Valley P2 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Knysna-weg 75, 444, 12 Goose Valley Golf Estate, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA57eab1397278d9abaeaf176516ebd39b192edff82eb87944d791e7df12b9a1844640ddc20a493e13246ec8172185b2aabc67?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 4) 3 5 1 5 444, 75 Knysna Road 12 Goose Valley Golf Estate 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.026548143333 23.386743664742
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem