Groenpunt Akkommodasie by Gordon's Guest House | LekkeSlaap
+52

Gordon's Guest House

3 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Highfieldstraat 25, De Waterkant , Kaapstad , 8001, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 10
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Gordon's Guest House is 'n smaakvol versierde gastehuis in die hartjie van die sonderlinge, historiese deel van Kaapstad, die De Waterkant-area. Dié area word 24 uur per dag gepatrolleer en dis veilig om tussen die restaurante, kroeë en nagklubs te loop. Die area is baie sentraal met oorgenoeg publieke vervoer, en dis slegs 10 minute se stap vanaf die V&A Waterfront en middestad.

Verblyf word in 2 dubbelgastekamers en 'n deluxe-koningkamer of 2-enkelbedkamer wat elk 'n privaat en suite-badkamer het. Elke kamer het 'n HD TV met Apple TV console.

Die hele gastehuis, insluitend die 3 slaapkamers, kan aan groepe van 6 op 'n selfsorgbasis uitverhuur word.

Die gastehuis het 'n leefarea met 'n HD Slim-TV met 'n BluRay-speler, 5.1 kringklankstelsel, Netflix en YouTube. Gratis, vinnige WiFi is beskikbaar.

Ontbyt is op versoek beskikbaar teen 'n addisionele koste. Braaigeriewe, hout en vuuraanstekers kan gereël word op versoek. Lughawependeldienste is ook beskikbaar teen 'n addisionele koste. Daar is veilige parkeerplek reg buite die gastehuis.

Kenmerke

Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Parkering Op Die Straat

Opsomming van Resensie

3.6 uit 5van 3 resensies vir Gordon's Guest House
Netheid
3.7/5
Diens
3.3/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
3.3/5
Waarde vir geld
3.7/5

Ligging

  • Highfieldstraat 25, De Waterkant , Kaapstad , 8001, Wes-Kaap
  • Gaste dink Gordon's Guest House het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Highfieldstraat 25, De Waterkant , Kaapstad , 8001, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 10
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAiOwGPJAoiQ9UlBIyafAxLYtqUt7iaH61YymZn1kvwgeYYcytUv?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R900  per nag (plek vir 2) 3 5 1 4 25 Highfield street De Waterkant 8001 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-19:00 10:00 -33.912385564858 18.415036705523
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za