Gordonsbay Sunseekers
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kusweg 97, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 900 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Gordonsbay Sunseekers is 'n lieflike selfsorghuis in die kusbuurt Gordonsbaai. Die huis is 50 m vanaf die see en dis die ideale bestemming vir 'n gesinsvakansie.
Die huis bied slaapplek aan 4 volwassenes en 4 kinders en beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Albei slaapkamers het en suite-badkamers met storte, toilette en wasbakke. Die derde slaapkamer het 'n stapelbed vir kinders en 'n slaapbank vir kinders. Gaste in dié slaapkamer maak van die derde badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak gebruik. Elke slaapkamer het 'n TV en gratis WiFi is beskikbaar.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware, 'n broodrooster en 'n ketel toegerus. Daar is ook 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër. Die oopplan-sitarea en -eetarea het oorgenoeg sitplek vir gaste.
Die huis het ook 'n dek met 'n gedeeltelike see-uitsig en 'n binnehof met sitplek en braaigeriewe. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Slaapplek
’n Bespreking by Gordonsbay Sunseekers sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Speletjieskamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Wynproe
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Waaier
- Kaggel
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.8/5
Madri Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 14
Jaar gelys 6
Ligging
- Kusweg 97, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
- Gaste dink Gordonsbay Sunseekers het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Gordonsbaai Mountainside Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kusweg 97, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom