Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Goukamma - Mvubu Bush Lodge

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Goukamma Natuurreservaat, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 100 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Goukamma - Mvubu Bish Lodge is ’n verhewe selfsorg-houtkothuis met 'n grasdak in ’n melkhoutwoud in die Goukamma Natuurreservaat. Die Goukamma Natuurreservaat en Marine-bewarea is op die Tuinroete tussen Sedgefield en Knysna. Dit het ’n verskeidenheid fassinerende habitatte en ’n oorvloed kleinwild, voëls en visse. Dit is ook ’n Wêrelderfenisgebied.

Die reservaat is 2500 hektaar groot en het ’n woud wat melkhoutbome, geelhoutbome en kershoutbome insluit. Blouape, bosbokke en bosvarke, sowel as ystervarke, meerkatte, ratels en grysbokke word in dié bewarea beskerm. Dit is ’n gewilde bestemming vir voëlkykers, aangesien die Goukammarivier en die Groenvlei-meer ’n habitat vir meer as 220 voëlspesies is, insluitend die skaars swarttobie. Daar is 2 tipes inheemse en 4 tipes uitheemse visspesies in die Groenvlei-meer. Tussen Junie en November kan gaste die suidelike noordkaperwalvis sien. Bottelneus- en boggelrug-dolfyne speel deur die jaar in die golwe. ’n Goeie tyd om die reservaat te besoek is in September en Oktober, wanneer die eerste lenteblomme tussen die fynbos groei.

Mvubu Bush Lodge bied verblyf aan tot 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers, ’n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste slaapkamer het ’n dubbelbed, plafonwaaier en ’n en suite-badkamer met ’n bad, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en ’n plafonwaaier. Die tweede badkamer het ’n stort, toilet en wasbak.

Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg met ’n gasstoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware. Die sitarea het banke en die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 6. Die sitarea lei na ’n groot dek met buitesitplek en ’n Weber-braai wat met gas werk. Die dek bied uitstekende uitsigte oor die meer.

Daar is ’n dubbel-kano beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Goukamma - Mvubu Bush Lodge sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 1 resensie vir Goukamma - Mvubu Bush Lodge
Netheid
5.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.3/5

Loren Pavitt / Geverifieer

Eiendomme 8

Resensies 40

Jaar gelys 4

Ligging

  • Goukamma Natuurreservaat, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Gaste dink Goukamma - Mvubu Bush Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Tuinroete Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R2 100
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R2 100
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Goukamma Natuurreservaat, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5cbdafe73996501419429db564eb69f733d569710cf595545b36b120920ea7ebbfb7fa3563cb46d203766b33b7901d7cb330?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 100 per nag, vir 4 mense 1 5 1 5 Goukamma Nature Reserve Knysna 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -34.033124 22.849593
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem