Grace
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Sanet Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 6
Maande op LekkeSlaap 5
Opsomming van Resensie
Anda G - Apr 2024
Algehele gradering
Ons het oornag op pad van Bloemfontein af terug Kaap toe.
Grace se terugvoer
Dit was so 'n voorreg om jou te leer ken. Baie dankie vir die tyd wat jy geneem het om jou ervaring te deel.
Sanette M - Apr 2024
Algehele gradering
Very clean, neat and spacious house.
Grace se terugvoer
Thank you for taking the time to leave a review. It was a privilege accommodating you.
Johan M - Mrt 2024
Algehele gradering
Dit was 'n aangename verblyf. Netjiese plek.
Grace se terugvoer
Baie dankie. Dit was 'n voorreg om julle te kon akkommodeer.
Jaco C - Mrt 2024
Algehele gradering
Werksaangeleentheid gewees.
Grace se terugvoer
Baie dankie vir die tyd wat jy geneem het om ons te laat weet hoe jy die verblyf ervaar het. Dit was 'n voorreg om julle te kon akkommodeer.
Jacqueline J - Mrt 2024
Algehele gradering
Uitgesien na 'n salige nagrus wat ons nie gehad het nie, geen koffie beskikbaar nie.
Lees meerGrace se terugvoer
Jacqueline, baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou ervaring te deel. Jou eerlike terugvoer is van onskatbare waarde. Ons sal beslis verdere stappe neem om te verseker dat ons gaste 'n rustige nag geniet.
Wilna M - Feb 2024
Algehele gradering
Pragtig, skoon en ruim ou huis, teen die grootpad.
Grace se terugvoer
Baie dankie, Wilna. Dit was 'n voorreg om julle te kon akkommodeer.
- Kapasiteit: 5 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Molteno-straat 8, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom