Grace Accommodation
- Kapasiteit: 9 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Krugerlaan 177, Lyttelton Manor, Uitbreiding 1, Pretoria, 0157, Gauteng
- Vanaf R600 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Grace Accommodation is in Lyttleton Manor in Pretoria en bied gehalteverblyf wat ideaal is vir sakereisigers of gaste wat by familielede besoek aflê. Die eenheid is op dieselfde perseel as die eienaar se huis, maar heeltemal privaat met sy eie ingang.
Verblyf is beskikbaar in 6 eenhede met slaapplek vir 2 gaste in elk. Elke eenheid het 'n slaaparea met 'n dubbelbed of 'n koningingrootte-bed, en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Daar is ook TV's in die kamers.
Daar is ook veilige parkeerplek en braaigeriewe.
Dis naby talle winkels en restaurante en slegs 3,2 km vanaf Unitas Hospitaal. Dis ook naby die Waterkloof Lughawe, die N1 na Johannesburg en die R21 na Oliver Tambo Lughawe:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Tee
Konferensiegeriewe
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Retha Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 57
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Krugerlaan 177, Lyttelton Manor, Uitbreiding 1, Pretoria, 0157, Gauteng
- Gaste dink Grace Accommodation het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Lyttelton Manor Lyttelton Centurion Pretoria Gauteng
- Kapasiteit: 9 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Krugerlaan 177, Lyttelton Manor, Uitbreiding 1, Pretoria, 0157, Gauteng