Grace Courtyard Cottage
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kreupelhout-straat 12, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R900 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Grace Courtyard Cottage is 'n selfsorgkothuis in Bredasdorp in die Wes-Kaap. Hierdie woonstel is deel van 'n U-vormige huis met 'n bekoorlike binnehof. Dit is ideaal vir sake- of ontspanningsreisigers.
Dié oopplankothuis bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer, badkamer en 'n kombuisie. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, 'n TV en 2 stoele. Die badkamer het 'n instapstort, wasbak en 'n toilet.
Die kombuisie is met 'n tweeplaat-induksiestoof, mikrogolf, yskassie, ketel, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe, basiese skoonmaakmiddels en 'n etenstafel toegerus.
Gaste kan 'n komplimentêre, verpakte kontinentale ontbyt geniet. Gaste het toegang tot 'n privaat ingang, veilige parkeerplek en die gemeenskaplike binnehof met 'n braai. Die verblyf is naby geriewe en aktiwiteite soos winkels, restaurante, voetslaan- en fietsryroetes.
Slaapplek
’n Bespreking by Grace Courtyard Cottage sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Tee
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Verekombers
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Mikrogolfoond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Marina Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 2
Maande gelys 7
Ligging
- Kreupelhout-straat 12, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
- Gaste dink Grace Courtyard Cottage het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Bredasdorp Overberg Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kreupelhout-straat 12, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom