Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Grace Haven Gastehuis

Gastehuis
Mountainbreeze
Vanaf
Vanaf R700
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kamer het 2 enkelbeddens en 'n privaat badkamer met 'n stort. Japonne en linne word voorsien. Daar is ook WiFi en 'n TV met DStv. Hierdie kamer kan vanaf die gemeenskaplike kombuis en sitkamer bereik word. Die gedeelde kombuis het 'n mikrogolf, 'n tweeplaatstofie, oond en yskassie. Gaste kan in die sitkamer ontspan wat na 'n stoep met 'n lieflike uitsig en ingeboude braai-area lei.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Patio
Badkamer
  • Bad
  • Stort
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

Die tariewe is vir selfsorg.
Grace Haven Gastehuis beskik oor bystandskrag en gevolglik word gaste nie geaffekteer deur kragonderbrekings nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Seabreeze
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kamer kan vanaf die gemeenskaplike kombuis en sitkamer bereik word en het 'n ekstra lang koningingrootte-bed, 'n enkelbed en 'n privaat badkamer met 'n stort en 'n bad. Japonne en linne word voorsien. Daar is ook 'n TV met DStv en WiFi. Die gedeelde oopplan-kombuis is volledig toegerus met 'n yskassie, tweeplaatstofie en 'n mikrogolfoond. Die sitkamer lei na 'n patio met 'n ingeboude braai-area.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Internet koppeling
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

Die tariewe is vir selfsorg.
Grace Haven Gastehuis beskik oor bystandskrag en gevolglik word gaste nie geaffekteer deur kragonderbrekings nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Matt-straat 121, Mooikloof Gardens, Pretoria, 0181, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDViZTdmNGE3LTcwOGUtNGI2Mi1hNTIwLTYzMmQ3MWY0ZjViNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 66 5 1 5 121 Matt Street, Unit 32 Mooikloof Gardens 0181 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.828766918982 28.323793128166
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem