6 gaste
3 slaapkamers
5 beds
2 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 80b Bessie Street, Still Bay West, Still Bay, 6674, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Grace Holiday Home is 'n lieflike selfsorgvakansiehuis in Stilbaai, Wes-Kaap, en bied slaapplek aan 6 gaste wat op soek is na 'n rustige wegbreek.
Die huis beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en bied 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede en derde slaapkamers het elk 2 enkelbeddens en deel 'n badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die leefarea het 'n etenstafel, gemaklike sitplek en 'n TV.
Die eiendom spog met 'n tuin, terras, braaigeriewe, buite-etenstafel en gratis veilige parkeerplek. WiFi-toegang word voorsien.
Ons aanvaar besprekings met honde, maar maksimum van slegs 2 klein honde. R150 ekstra sal gehef word per bespreking, per hond.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Salomon Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 9
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 80b Bessie Street, Still Bay West, Still Bay, 6674, Wes-Kaap
- Gaste dink Grace Holiday Home het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
80b Bessie Street, Still Bay West, Still Bay, 6674, Wes-Kaap
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang