Grace of Blaauwberg
Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3. Geldig vir verblyf vanaf 4 Jun 2024 tot 4 Sep 2024.
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Santa Fe-singel 33, Big Bay, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
-
Vanaf
R4 000R3 000 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Grace of Blaauwberg is 'n ruim selfsorgvakansiehuis in Big Bay wat slaapplek aan 8 gaste bied en ideaal is vir groepe vriende of gesinne wat Kaapstad besoek. Die huis bied 'n asemrowende uitsig op Tafelberg en die strand is net 770 m ver.
Die vakansiehuis beskik oor 4 slaapkamers, 2 en suite-badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Elke slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en elke badkamer het 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Linne en handdoeke word voorsien.
Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, oond, yskas, mikrogolfoond, basiese eetgerei en breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. 'n Skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër is ook beskikbaar. Daar is ook 'n etenstafel en die sitarea het 'n sitkamerstel en 'n platskerm-TV. Binnebraaigeriewe is ook beskikbaar. Die balkon op die boonste verdieping het buitemeubels en 'n berguitsig.
Die huis is met 'n omsetter toegerus om ononderbroke krag tydens beurtkrag te verseker en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Wynproe
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Tee
Konferensiegeriewe
- Internet
- Televisie
- Plek vir tot 10 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Jacuzzi
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Ligging
- Santa Fe-singel 33, Big Bay, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Big Bay Bloubergstrand Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Santa Fe-singel 33, Big Bay, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap